Whatsapp

Whatsapp

Indien moontlik die opsie om 'n whatsapp vir die ouers te stuur i.p.v. 'n sms vir opvolg op uitstaande debiteure.  Baie ouers lees nie meer SMS'e nie.

Sal hierdie moontlik wees?