Wysiging op inskrywingsvoms

Wysiging op inskrywingsvoms

Ons het versoeke ontvang vir veranderinge op ons inskrywingsvorms:

Geslag: Addisionele blokkie vir 'Ander'

Wil graag die opsie hĂȘ om 'Kommunikasievoorkeur' opsies self aan te pas. Sowel as om die 'Taalvoorkeur' aan te pas onder die afdelings van Biologiese ouer/voog en Rekeningplige inligting.