Akademiese Kriteria Optionele Resultaat
My Skool > Prestasies > Akademiese Kriteria
Tik <Ctrl> <F> om woorde in die artikel te soek.
Opsionele Resultaat tab
Die funksie vertoon die addisionele inligting soos persentasie en posisie in die graad van die leerder.
Bv. wanneer jy serifikate druk vir die Top 10 Leerders per graad waar die gemiddelde en werklike posisie in die graad gewys moet word, sal jy die Opsionele resultate nodig hê.

Nota: Graad gemiddeldes vir leerders sluit die punte van LSEN leerders uit.
Die graad gemiddeldes vir LSEN leerders sal afsonderlik bereken word met die punte van al die LSEN leerders in die graad.
Kliek op die knoppie 
Lees die Resultaat Naam in in die Afrikaanse en Engelse velde.
Hierdie naam word gebruik om die Opsionele Resultaat in die gekose kriteria te benoem.
.
- Meer as een formule kan onder dieselfde naam gegroepeer word.
- Bv. Twee van die Top 10 leerders opsionele resultate was geskep om die leerder gemiddeld sowel as die posisie in die graad te vertoon.

- Lees die merker naam in die Afrikaanse en Engelse velde in.
- Hierdie dui die verskillende formules aan wat opgestel is vir die Opsionele resultaat en sal gebruik word in die velde wat gebruik word wanneer die Prestasie teks opgestel word.
Bv. Leerder gemiddeld en Posisie in graad

Dit sal die velde wat geskep sal word in die Prestasies opstelling:

- Kliek op die Formule tab om voor te gaan.
- Sleep
funksie binne in die rooi kolletjies.
- Sleep
funskie in die waarde veld.
Die skerm sal soos volg vertoon:
- Sleep
and
na waardes 1 en 2.
- Skep 'n addisionele afbakening vir Termyn 3 deur jou muis stil te hou oor die huidige waardes.
- Kliek op die
knoppie om 'n addisionele veld te skep. - Sleep
op die rooi kolletjies.
Die Kriteria Reël sal as volg wys:
- Kliek op "akkuraatheid" en en tik "2" in om die gemiddeld af te rond tot 2 desimale punte.
Die finale reël sal as volg vertoon:
Om die posisie in graad te vertoon gebasseer op die gemiddeld van kwartaal 1,2 en 3 stel die formule op as volg:
© Copyright d6 group (Pty) Ltd.
Related Articles
Akademiese Kriteria: Kriteria Opstelling
My Skool > Prestasies > Akademiese Kriteria Tik <Ctrl> <F> om vir spesifieke woorde in die artikel te soek. Kriteria tab: Dit is krities om die volgorde hieronder te volg wanneer 'n kriteria reël opgestel word. Funksies Veranderlikes Wysigers ...
Akademiese Kriteria
My Skool > Prestasies > Akademiese Kriteria Tik <Ctrl> <F> om spesifieke woorde in die artikel te soek.. Hierdie funksie word gebruik om sertifikaatreëls op te stel volgens u eie kriteria. Spesifieke formules word opgestel om die resultate te ...
Prestasies
My Skool > Prestasies > Prestasies Tik <Ctrl> <F> om woorde in die artikel te soek. Prestasies is die items waarvoor leerders erkennings/toekennings ontvang. Hierdie word gegroepeer onder Skool Aktiwiteite soos Akademie, ...
Resultaat Metodes
Oorsig Die Besluitmetodes-module stel die logiese kriteria vas wat deur die stelsel gebruik word om te bepaal of 'n Leerder bevorder word, teruggehou word, of oorgeplaas word. Hierdie reëls word per onderwysfase gekonfigureer en is noodsaaklik vir ...
Resultaat Riglyne
Oorsig Die Resultaat riglyne module word gebruik om die presiese berekeningsmetode te spesifiseer wat die stelsel moet gebruik om promosieresultate vir elke graad te bepaal. Dit sluit die berekening van finale uitsprake vir individuele termyne, ...