ANA Punte Skedule

ANA Punte Skedule


Skep die ANA Punte Skedule

  • Kies die jaar, termyn, kies of jy die verslag wil sien in .PDF of wil uitvoer, sleutel die area/ circuit in.
  • Kies sonder skoolinligting vir die verslag opskrif en voetnota.
  • Kies die huistaal, eerste addisionele taal en punte inligting met of sonder data.
  • Kies herstel nommer per bladsy en desimale punte tussen 0-2.
  • Plaas die registerklas oor na regs
  • Kliek op besigtig om die verslag te sien.

© Copyright d6 group (Pty) Ltd.


    • Related Articles

    • ANA Registrasie Skedule

      Skep die ANA registrasie skedule Sleutel die area/ circuit in. Kies die verslag opskrifte met of sonder skool inligting. Kies die voetnota met of sonder skool inligting. Kies die huistaal inligting met of sonder data. Kies die huistaal met of sonder ...
    • LEES PUNTE IN PER LEERDER

      My Skool > Leerders > Punte > Punte per Leerder Druk <Ctrl> <F> om woorde te soek in hierdie artikel Lees punte in per leerder Hierdie funksie laat die gebruiker toe om punte per leerder in te lees.  Dit is ideaal vir leerders wat in die middel van ...
    • DOE Puntestate

      Verslae > DOE > DOE Puntestate Druk <Ctrl> <F> om woorde te soek in hierdie artikel. DOE Puntestate Puntestate kan nou na Excel uitgevoer word sodat dit ooreenstem met die Departement van Onderwys se vereistes en om gebruikers in staat te stel om die ...
    • Retensie Skedule

      Verslae > DOE > Retensie Skedule Druk <Ctrl> <F> om woorde te soek in hierdie artikel. RETENSIE SKEDULE Die Retensie Skedule is ‘n verslag wat gegenereer word om ‘n lys van die moontlike druipelinge te vertoon. SKEP ‘N RETENSIE SKEDULE Kies om die ...
    • ANA Mark Schedule

      Generate an ANA Marks Schedule Click on Reports > DOE > ANA Marks Schedule Select the year Select the term Select Preview in PDF or Export report If you choose to Preview in PDF on the ANA Marks Schedule you will have the options to put in your ...