Verslae > Leerders > Teenwoordighede
Druk <Ctrl> <F> om woorde te soek in hierdie artikel.
Hierdie funksie stel 'n gebruiker in staat om 'n leerder teenwoordighede verslag te genereer.
GENEREER 'N LEERDER TEENWOORDIGHEDE VERSLAG
- Kies die teenwoordighede vir 'n Week, Maand, Kwartaal of Tydperk.
- Kies die jaar.
- Indien Week gekies is, kies die dag waarop die week geëindig het.
- Indien Maand gekies is, sal die onderste deel van die skerm aandui dat teenwoordighede vir 'n maand gekies moet word.
- Indien Kwartaal gekies is, sal die onderste deel van die skerm aandui dat teenwoordighede vir 'n kwartaal gekies moet word.
- Indien Tydperk gekies is, sal die onderste deel van die skerm aandui dat 'n 'vanaf' en 'tot' datum gekies moet word.
- Kies die registerklas/se wat relevant is aan die linkerkant en skuif dit na regs deur op die pyltjie te kliek.
- Kliek op die 'Besigtig' knoppie om die verslag te genereer.
© Copyright d6 group (Pty) Ltd.