Begrotings Werksvel Per Item

Begrotings Werksvel Per Item


Hoe om 'n begrotings werksvel per item te druk

  1. Kies die relevante begroting
  1. Kies die relevante rekening
  2. Kies die relevante begroter en skuif hom/haar oor na regs deur op die naam te kliek en dan op die twee pyltjies wat na regs wys
  3. Kliek op Besigtig
  1. Die verslag sal gegenereer word as 'n (.pdf) dokument wat in Adobe Acrobat Reader besigtig kan word. U kan nou hierdie verslag druk.
  2. Navigeer jou muis wyser onderaan die skerm en sonder om te klik, staan op die pyltjie-klik-pyltjie met die muiswyser.
  3. 'N Werkbalk met moontlike aksies sal op die skerm verskyn.
  4. Kliek op die "print" ikoon, kies jou printer instellings en druk die dokument op na jou drukker.

© Copyright d6 group (Pty) Ltd


    • Related Articles

    • Begroting Per Kategorie

      Hoe om 'n opsommende begroting wat vergelyk met 'n ander gekose jaar se begroting te druk Kies die Begrotingsjaar ("Vir begroting") deur op die pyltjie te kliek Kies 'Opsomming' in die opsie 'Wys' deur op die afrolpyltjie te kliek Kies die vorige ...
    • Begroting Per Personeellid

      Hoe om 'n opsommingslys per personeellid te genereer Kies die Begrotingsjaar "Vir begroting" deur op die afpyltjie te kliek. Kies die verantwoordelike persoon "Vir begroter" deur op die afpyltjie te kliek. Klik op die "gaan voort" knoppie. Kies ...
    • Jaarlikse Begroting

      Hoe om 'n nuwe begroting te skep Skep 'n leë begroting vir die volgende jaar deur op die "voegby" knoppie te druk Kies die jaar deur te kliek op die af pyltjie Tik 'n beskrywing in beide die Afrikaanse en Engelse beskikbare velde Kliek dan op die ...
    • My Begroting

      Hier sal alle begrotings vir die gebruiker wat tans aangeteken is, verskyn. Onder die "begrotingshoof" sal die stelsel gebruiker se naam verskyn. Onder die "jaar" opskrif, kan die gebruiker die jaar kies van die begroting wat hy/sy wil besigtig. Die ...
    • Leerders Per Heffings Item

      Hoe om die leerders per heffingsitem verslag te skep Kies die heffingsitems wat jy wil besigtig en kliek op die pyltjies wat na regs wys om op hul te rapporteer. Kliek op "besigtig" knoppie om die verslag te toon. Die verslag sal geskep word as 'n ...