Besigtig of Wysig Leerder Koppelings

Besigtig of Wysig Leerder Koppelings

My Skool > Prestasies > Besigtig of Wysig Leerder Koppelings

Tik <Ctrl> <F> om woorde in die artikel te soek

Vertoon Prestasie Koppelings per Kategorie en Aktiwiteit. Foutiewe koppelings kan hier verwyder word.

Hersien Koppelings

  • Kies die relevante jaar, Kategorie en Aktiwiteit wat gebruik moet word.
  • Kliek op die klein 'expand' pyltjies langs elke prestasie en graad om die lys van koppelings vir leerders te sien. 
  • Om 'n leerder van die lys te verwyder, kies die leerdernaam en kliek op die rooi 'Verwyder Gekose' knoppie.

© Copyright d6 group (Pty) Ltd.

    • Related Articles

    • Prestasies

      My Skool >  Prestasies > Prestasies Tik <Ctrl> <F> om woorde in die artikel te soek.                              Prestasies is die items waarvoor leerders erkennings/toekennings ontvang. Hierdie word gegroepeer onder Skool Aktiwiteite soos Akademie, ...
    • d6 Connect Leerder Ouer/Aanhangers

      My Skool > Kommunikasie > Leerder Ouer/Aanhangers Druk <Ctrl> <F> om woorde te soek in hierdie artikel Leerder Aanhangers is die mense wat die spesifieke data van 'n leerder kan besigtig. Wanneer ouers registreer op die d6 Toepassing (App) d.m.v. 'n ...
    • Geallokeerde prestasies

      Verslae > Leerders > Geallokeerde Prestasies  Druk <Ctrl> <F> om woorde te soek in hierdie artikel Geallokeerde Prestasies Gebruik hierdie funksie om die geallokeerde prestasies te druk per leerder. Hierdie verslag kan gebruik word by die ...
    • LEERDER-FAMILIE

      Hierdie verslag word gegenereer om ‘n lys van leerder inligting asook familiekodes te vertoon. GENEREER LEERDER-FAMILIE VERSLAG Kies om te vertoon vir Alle leerders, Huidige of Verlate leerders. Kies om familiekodes te vertoon met Leerder inligting ...
    • LEERDER GETALLE

      Dit is raadsaam om te verseker dat die toelatings, herregistrasies en promoverings proses afgehandel is voordat die verslag (herregistrasies / promoverings) genereer om leerder getalle te vertoon vir die volgende admin jaar. Dit sal verseker dat die ...