Bestuur Ingevoerde Bates

Bestuur Ingevoerde Bates


Hoe om ingevoerde bates se beskrywing te wysig

  • Kies die eienaar van die bate by "Eienaar"
  • Kies die area van die bate by "Area"
  • Om die batelys te filtreer, kan jy die bate beskrywing in die Soek veld intik en dan kliek op die "soek" knoppie. Kliek op die "herstel" knoppie om die soekveld te herstel
  • Om 'n bate se beskrywing te wysig, kliek op die bate en dan op die "wysig inskrywing" knoppie
  • Sleutel die beskrywing van die bate in
  • Kliek op die "stoor" knoppie om voort te gaan
  • Die stelsel sal 'n kennisgewing vertoon wat sê dat jy die beskrywing van die bates wil opdatteer en of jy seker is of jy wil voortgaan
  • Kliek dan op die "gaan voort" knoppie om die veranderinge te stoor

Hoe om ingevoerde bates te skrap

  • Om 'n bate te skrap, kliek op die bate en kliek dan op die "skrap inskrywing" knoppie
  • Kliek op die merkblokkie langs die bate(s) wat jy wil skrap
  • Kliek op die "skrap" knoppie om voort te gaan
  • Die stelsel sal 'n kennisgewing vertoon wat sê dat jy die bate(s) wil verwyder en of jy seker is
  • Kliek dan op die "gaan voort" knoppie

Hoe om oorsig te verkry van 'n spesifieke bate en veranderinge aan te bring

  • Dubbel kliek op die kwantiteit van die bate
  • Dubbel kliek op die bate nommer
  • Die stelsel sal die "bate oorsig en finansiële inligting" skerm oopmaak
  • Hier kan jy byvoorbeeld die eienaar, die area, ens. verander

Hoe om 'n bate se status te verander

  • Dubbel kliek op die kwantiteit van die bate
  • Dubbel kliek op die bate nommer
  • Die stelsel sal dan die "bate oorsig en finansiële inligting" skerm oopmaak
  • By "Status" sal dit sê "Aktief" en dis hier waar jy dit dan kan verander na "Onaktief" of "Geskrap"

© Copyright d6 group (Pty) Ltd

    • Related Articles

    • Koppel Ingevoerde Velde

      Met hierdie funksie kan die gebruiker die ingevoerde bate velde koppel. Dit sluit in die eienaars, toesighouers, areas, toestande, maateenhede, kategorieë, befondsing bronne en verskaffers. Alle velde wat ooreenstem met stelselvelde sal outomaties ...
    • Bates Oorsig

      My Skool > Bates Tik <Ctrl> <F> om woorde in die artikel te soek. Hierdie funksie laat die gebruiker toe om 'n bateregister op te stel vir die skool onder die volgende opskrifte: Bate Kategorieë Besigtig of druk die lys van bate kategorieë. Die lys ...
    • Intrek Van Bates

      Met hierdie funksie kan die gebruiker bates vanaf ‘n Excel spreiblad in die stelsel intrek. Maak asseblief seker dat wanneer jy die Excel spreiblad weer inlees, dat jy nie dieselfde bate hoeveelhede inlees dat dit die totale vermeerder nie. Lees jou ...
    • Verskaffers

      Hoe om bate verskaffers te besigtig en te wysig Om 'n inskrywing by te voeg, kliek op die "voeg by" knoppie Sleutel die naam van die verskaffer in Kliek op die "stoor" knoppie om die verskaffer by te voeg Om 'n inskrywing te wysig, kliek op die ...
    • Bestuur Betalingsreëlings

      Hier sal jy al jou betalings reëlings kan besigtig en bestuur. Daar is ook seker sms'e wat hiervan af gestuur kan word. Kies die datum van die reëlings wat jy wil besigtig. In die "nagekom" kolom kan jy aandui of die betaling nagekom of gedeeltelik ...