Bywoningsregister

Bywoningsregister



Bywoningsregisters word gebruik om bywoning per hand aan te teken. Daar is ‘n ander verslag om vorige bywoning te toon. Daarvoor kan jy die handleiding: Leerder Teenwoordighede besigtig.

GENEREER ‘N BYWONINGSREGISTER

Indien jy kies om vir ‘n tydperk te druk kan jy kies of jy ‘n twee week siklus, ‘n vier week siklus of ‘n Kalender maand wil kies.
Indien jy ‘n week-siklus gekies het, kies die Maandag waarop die siklus begin. Indien jy ‘n maand gekies het, kies die maand.
Kies of jy die verslag Alfabeties of per geslag wil sorteer.  Indien jy per geslag kies kan jy ook die geslagte groepeer.  Dus sal die seuns en dogters apart druk.
Kies of jy die opsommingstabel wil druk aan die einde van die verslag.
Kies die registerklasse aan die linkerkant en kliek op die pyltjies om dit te allokeer.
Kliek op die besigtig knoppie om die register te genereer.

E-REGISTER

Die Gautengse Departement van Basiese Onderwys (GDO) het 'n maandelikse E-register-templaat  in Excel-formaat vir afwesigheid van leerlinge uitgerol, wat tydens die Covid-19-pandemie gebruik moet word.  Covid-verwante kodes vir afwesige redes is reeds daarin vasgelê. Om administrasie te verminder het ons dit nou geintegreer met d6+.
  1. Voer die skool se afwesighede in soos gewoonlik by My Skool < Leerders >Afwesighede of My Skool > Leerders > Leerder Verlof. 
  2. Indien die Superuser aan u Excel-uitvoer regte toegeken het, sal die E-Register knoppie onderaan die skerm vertoon. Klik om die voorbereide templaat af te laai.
  3. Klik op "Enable editing" om die lêer oop te maak.
  4. Indien die volgende boodskap vertoon, klik asseblief op "Ja"
    "There is already data in {xxx] GDE Annex A (). Do you want to replace it?"
  5. Stoor afsonderlik per graad, per maand en dateer die opskrifte op waar nodig.
Vir meer inligting kontak compliance@d6.co.za



© Copyright d6 group (Pty) Ltd

    • Related Articles

    • Leerders

      My Skool > Leerders > Leerders Druk <Ctrl> <F> om woorde te soek in hierdie artikel Die Leerders funksie is die middelpunt van die invordering van die skool se administratiewe data. Hierin kan alle demografiese inligting, kontak inligting en rekening ...
    • Leerders Per Heffings Item

      Hoe om die leerders per heffingsitem verslag te skep Kies die heffingsitems wat jy wil besigtig en kliek op die pyltjies wat na regs wys om op hul te rapporteer. Kliek op "besigtig" knoppie om die verslag te toon. Die verslag sal geskep word as 'n ...
    • Bate Verslae

      Hoe om die ingevoerde bates verslag te genereer Kies hoe jy die verslag wil genereer. Dit kan gedoen word deur op die af-pyltjie te kliek by "Groepeer Volgens" Kies om te filtreer volgens die eienaar deur op die af-pyltjie by "Filtreer Volgens ...
    • DISSIPLINE

      GENEREER DIE DISSIPLINE VERSLAG Kies vir wie die verslag gedruk moet word. Kies die periode waarvoor die verslag opgestel moet word. Indien u enige van die eerste drie Leerders verslae gekies het, kies dan om die onderwyser te vertoon. Indien u enige ...
    • DATA VERIFIKASIE

      GENEREER LEERDER DATA VERIFIKASIE VORMS Kies om die vorms te genereer vir Registerklasse, Leerders (huidig) of Leerders (verlaat). Kies om die data oor twee bladsy te druk of om al die bladsye te druk. Indien u twee bladsye kies sal slegs die ...