Data Verifikasie

Data Verifikasie

Verslae > Personeel > Data Verifikasie

Druk <Ctrl> <F> om woorde te soek in hierdie artikel

Hoe om 'n data verifikasie vorm te genereer vir 'n personeel lid

  • Kies om die vorms te genereer vir aktiewe personeel of verlate personeel
  • Kies die personeel aan die linkerkant en kliek op die pyltjies wat na die regterkant wys sodat hulle na die regterkant toe oorskuif
  • Kliek op die "besigtig" knoppie om die verslag te toon. Die verslag sal geskep word as 'n .PDF dokument. Jy sal Adobe Acrobat Reader nodig hê om hierdie dokument te kan besigtig

© Copyright d6 group (Pty) Ltd

    • Related Articles

    • Personeel

      Personeelbestuur Oorsig Die Personeelbestuur-module dien as die sentrale databasis vir alle skoolpersoneel. Dit is noodsaaklik dat elke personeellid se besonderhede op die stelsel gelaai word, ongeag of hulle deur die Departement van Onderwys ...
    • DATA VERIFIKASIE

      GENEREER LEERDER DATA VERIFIKASIE VORMS Kies om die vorms te genereer vir Registerklasse, Leerders (huidig) of Leerders (verlaat). Kies om die data oor twee bladsy te druk of om al die bladsye te druk. Indien u twee bladsye kies sal slegs die ...
    • Personeel Afwesighede

      Personeelafwesighede Oorsig Die Personeelafwesighede-module word gebruik om die bywoning van alle skoolpersoneel te bestuur en te dokumenteer. Gebruikers kan nuwe afwesighede aanteken, redes vir verlof verskaf, en inligting rakende plaasvervangers ...
    • KURRIKULUM DATA VERSLAG

      ‘n Kurrikulum Data Verslag kan gegenereer word om die leeruitkomstes/komponente en hul assesserings wat bestaande is in die Databasis, te vertoon. Hierdie verslag sal beide die voorafopgestelde sowel as die assesserings wat per hand geskep is, ...
    • Personeel Registers

      Bywoningsregisters word gebruik om bywonings per hand aan te teken. Daar is ‘n ander verslag om vorige bywonings te toon, naamlik Personeel Teenwoordighede Hoe om personeel bywoningsregisters te skep Kies om die register vir ‘n spesifieke tydperk te ...