DATA VERIFIKASIE

DATA VERIFIKASIE


GENEREER LEERDER DATA VERIFIKASIE VORMS

  • Kies om die vorms te genereer vir Registerklasse, Leerders (huidig) of Leerders (verlaat).
  • Kies om die data oor twee bladsy te druk of om al die bladsye te druk.  Indien u twee bladsye kies sal slegs die bevestigingsgedeelte van die rekenpligtige getoon word. Indien u al die bladsye kies sal al die besonderhede van die rekenpligtige getoon word.
  • Kies die leerders/registerklasse aan die linkerkant en kliek op die regs pyltjies om dit te allokeer.
  • Kliek op die “Besigtig” knoppie om die vorm te skep
Die vorm is in die stelsel geprogrammeer en kan nie deur skole verander word soos die Registrasie en Herregistrasie vorms nie.


© Copyright d6 group (Pty) Ltd

    • Related Articles

    • Leerders

      My Skool > Leerders > Leerders Druk <Ctrl> <F> om woorde te soek in hierdie artikel Die Leerders funksie is die middelpunt van die invordering van die skool se administratiewe data. Hierin kan alle demografiese inligting, kontak inligting en rekening ...
    • Data Verifikasie

      Verslae > Personeel > Data Verifikasie Druk <Ctrl> <F> om woorde te soek in hierdie artikel Hoe om 'n data verifikasie vorm te genereer vir 'n personeel lid Kies om die vorms te genereer vir aktiewe personeel of verlate personeel Kies die personeel ...
    • KURRIKULUM DATA VERSLAG

      ‘n Kurrikulum Data Verslag kan gegenereer word om die leeruitkomstes/komponente en hul assesserings wat bestaande is in die Databasis, te vertoon. Hierdie verslag sal beide die voorafopgestelde sowel as die assesserings wat per hand geskep is, ...
    • Leerders Per Heffings Item

      Hoe om die leerders per heffingsitem verslag te skep Kies die heffingsitems wat jy wil besigtig en kliek op die pyltjies wat na regs wys om op hul te rapporteer. Kliek op "besigtig" knoppie om die verslag te toon. Die verslag sal geskep word as 'n ...
    • OUERLYS

      Gebruik hierdie verslag om ‘n lys van alle ouers alfabeties te genereer. GENEREER ‘N OUERLYS Kies om Detail of Opsomming te vertoon. Indien u Detail gekies het, kies vir watter ouers om te wys, alle ouers, manlik of vroulik. Selekteer die volgorde om ...