DISSIPLINE

DISSIPLINE


GENEREER DIE DISSIPLINE VERSLAG

  • Kies vir wie die verslag gedruk moet word.
  • Kies die periode waarvoor die verslag opgestel moet word.
  • Indien u enige van die eerste drie Leerders verslae gekies het, kies dan om die onderwyser te vertoon.
  • Indien u enige van die eerste drie Leerders verslae gekies het, kies dan om die punte te vertoon.
  • Indien u enige van die eerste drie Leerders verslae gekies het, kies dan om Alle Items, Erkennings of Oortredings te vertoon.
  • Indien u enige van die eerste drie Leerders verslae gekies het, kies dan om slegs leerders met items te vertoon.
  • Volgens u keuse van verslag, kies of registerklas, of leerders, of personeellede aan die linkerkant en kliek op die regs pyltjies om dit te allokeer.
  • Kies een van die volgende:
    • Besigtig:  om die voorskou van die verslag te genereer.
    • E-pos:  Epos die verslae aan die ouers van die leerders/ klasse wievooraf gekies was
    • Wysig e-pos templaat: Maak veranderings aan die teks wat saam met die verslag aan die ouers gestuur word.  Maak gebruik van die beskikbare velde aan die regterkant om die epos meer persoonlik te maak. 

Nota:    Leerder e-posse word gestuur in die korrespondensietaal van elke ouer en r egisterklas en personeeldetail e-posse word aan die klasonderwyser gestuur in hulle huistaal.


Copyright d6 group (Pty) Ltd


    • Related Articles

    • Dissipline

      Oorsig Die Dissipline-module stel personeel met die nodige regte in staat om beide oortredings (negatiewe inskrywings) en erkennings (positiewe prestasies) aan te teken. Hierdie gesentraliseerde dopstelsel verseker 'n deursigtige rekord van ...
    • Leerderoorsig

      Oorsig Die Leerderoorsig-module dien as 'n gesentraliseerde dataspilpunt wat 'n omvattende 360-grade blik op 'n leerder se skoolloopbaan bied. Dit konsolideer biografiese besonderhede, ouer/voog-kontakinligting, gedragsgeskiedenis, akademiese ...
    • Leerders

      Oorsig Die Leerders-module is die sentrale administratiewe middelpunt van die d6-skoolbestuursoplossing. Dit fasiliteer die vaslegging en bestuur van leerder-demografie, mediese data, ouer/voog-kontakinligting en finansiële faktureringstrukture. ...
    • Doen en Late

      My Skool > Leerders > Doen en Late Druk <Ctrl> <F> om woorde te soek in hierdie artikel Leerder doen-en-late fasiliteer die hantering van laat-kommers, leerders wat vroeg verlaat en leerders wat sekere tye van die dag mis. Dit dien as ‘n skakel ...
    • Leerders Per Heffings Item

      Hoe om die leerders per heffingsitem verslag te skep Kies die heffingsitems wat jy wil besigtig en kliek op die pyltjies wat na regs wys om op hul te rapporteer. Kliek op "besigtig" knoppie om die verslag te toon. Die verslag sal geskep word as 'n ...