DOE Opsomming van Leerder Teenwoordighede

DOE Opsomming van Leerder Teenwoordighede


DOE OPSOMMING VAN LEERDER TEENWOORDIGHEDE

Hierdie verslag kan gegenereer word om ‘n Verslag te besigtig of uit te voer na ‘n Excel Sigblad (‘Spreadsheet’) aangaande Leerder Teenwoordighede Opsomming. Gebruik hierdie verslag vir rapportering aan die DOE. Hierdie verslag genereer manlike en vroulike totale apart. Die GEWIGSTOEKENNING opsie laat u ook toe om te kies hoe die leerder totale verslag gegenereer word: u kan kies tussen “Werklike Gewigstoekennning” en “ LSEN Gewigstoekenning” soos benodig.

GENEREER ‘N OPSOMMING VAN LEERDER TEENWOORDIGHEDE VERSLAG

  • Kies die tydperk vir teenwoordighede.
  • Kies die jaar.
  • Kies die maand.
  • Indien week gekies is, kies die relevante week.
  • Indien maand gekies is, kies die relevante jaar en maand.
  • Indien kwartaal gekies is, kies die relevante jaar en kwartaal. Neem asb kennis dat hierdie verslag 'n paar minute kan neem om te genereer. Wees asb geduldig.
  • Indien jaar gekies is, kies die relevante jaar. Neem asb kennis dat hierdie verslag 'n paar minute kan neem om te genereer. Wees asb geduldig.
  • Kies asb die Gewigstoekenning in die kieserslys. U kan tussen Werklike Gewigstoekenning of LSEN Gewigstoekenning kies.
  • Kliek op die 'genereer verslag' knoppie om ‘n .pdf dokument te genereer.
  • Kliek op die 'voer uit na Excel' knoppie om die data na ‘n ‘Excel Spreadsheet’ uit te voer.
  • Nota: die Excel 'Program version warning message' mag moontlik vertoon word.
  • Dit is veilig om op 'Yes' te kliek.
  • Indien die keuse gemaak is om data uit te voer na ‘n ‘Excel Spreadsheet’, sal die uitgevoerde data beskikbaar wees in Excel om te redigeer, indien nodig.

© Copyright d6 group (Pty) Ltd.


    • Related Articles

    • Leerder Teenwoordighede Uitvoer

      Hierdie funksie kan deur skole gebruik word wat aan die Wes Kaapse Onderwys Department (WKOD) rapporteer. Die leerder afwesighede kan hier uitgevoer word in die korrekte formaat en aan CEMIS gestuur word. Die uitvoer kan gedoen word met die volgende ...
    • DOE Puntestate

      Verslae > DOE > DOE Puntestate Druk <Ctrl> <F> om woorde te soek in hierdie artikel. DOE Puntestate Puntestate kan nou na Excel uitgevoer word sodat dit ooreenstem met die Departement van Onderwys se vereistes en om gebruikers in staat te stel om die ...
    • LEERDER GETALLE

      Dit is raadsaam om te verseker dat die toelatings, herregistrasies en promoverings proses afgehandel is voordat die verslag (herregistrasies / promoverings) genereer om leerder getalle te vertoon vir die volgende admin jaar. Dit sal verseker dat die ...
    • LEES PUNTE IN PER LEERDER

      My Skool > Leerders > Punte > Punte per Leerder Druk <Ctrl> <F> om woorde te soek in hierdie artikel Lees punte in per leerder Hierdie funksie laat die gebruiker toe om punte per leerder in te lees.  Dit is ideaal vir leerders wat in die middel van ...
    • LEERDER PROFIEL

      LEERDER PROFIEL Hierdie funksie skep ‘n verslag wat die basiese inligting van die leerder, soos van tyd tot tyd versoek tussen skole, vertoon. Dit is raadsaam om te verseker dat alle data velde op die leerder se profiel inligting volledig ingevoer is ...