Die DOE Puntestate-funksie laat u toe om puntestate na Excel uit te voer in 'n formaat wat aan die vereistes van die Departement van Onderwys voldoen. Dit akkommodeer die verskillende vereistes van verskeie Distrikte en Provinsies.
Verslae > DOE > Kurrikulum: DOE Puntestate
Kies die Uitvoer Formaat wat jy wil uitvoer.
Kies of jy die Skedule inhoud met of sonder punte te doen.
Kies die toepaslike Jaar.
Kies of jy Addisionele Inskrywingsinligting wil insluit.
Kies watter Punte Kolomme uitgevoer moet word: skaalpunt en/of persentasie.
Kies of jy Berekende punte of Kwartaalpunet op die veslag wil druk onder Punt Formaat.
Kies watter Resultate/Redes uitgevoer moet word.
Kies of die verslag per Graad of per Registerklas gedruk moet word.
Kies die graad of registerklas deur die keuse na regs te plaas.
Kliek op Genereer Veslag.
Die verslag sal nou in Excel oopgaan.
Dit word gebruik om leerder puntestate in die formaat van die Departement van Onderwys uit te voer, sodat dit ingevoer kan word in die DOE se stelsels vir provinsiale en distriksvereistes.
Ja. By stap 6 kan jy kies watter kolomme uitgevoer moet word, byvoorbeeld slegs skaalpunte, slegs persentasies, of beide.
Ja. By stap 8 kies jy of die verslag per Graad of per Registerklas gegenereer moet word. Kies daarna die spesifieke graad of klas.
Die Opsomming toon 'n hoërvlak-opsomming van punte. Die Detail-opsies toon meer gedetailleerde punte soos SBA, Eksamen en EOJ-punte, en 'n verdere opsie sluit ook Termynpunte in.
Die puntestaat word as 'n Microsoft Excel-lêer uitgevoer, wat direk in Excel oopgaan na voltooiing van die uitvoerproses.
Laas opgedateer: Maart 2026 | Weergawe 2.0