DOEN-EN-LATE VERSLAG

DOEN-EN-LATE VERSLAG



  1. Doen-en-Late vir : Kies die doen-en-late periode vir die verslag. Kies tussen Jaar, Kwartaal of Tydperk.
  2. Jaar: Kies 'n jaar vir die verslag.
  3. Verslag Tipe : Kies die tipe verslag. Kies tussen Per Leerder, Doen-en-Late Tipe, Opsomming of Gedetailleerd.
  4. Verslag vir: Kies watter groep se data gebruik moet word. Kies tussen Alle Leerders, Kies leerders, Kies Registerklas, Kies Vak of Kies Graad.
  5. Doen-en-Late Tipe: Kies om te filtreer per Doen-en-Late Tipe. Kies tussen Alle, Afwesig, Laat opgedaag, Vroeg verlaat of Periode nie bygewoon.
  6. Bladsy Oriëntasie: Kies tussen Portret of Landskap.
  7. Kliek op 'Genereer' om die verslag te besigtig of op 'Voer uit na Excel', om die data na Excel toe uit te voer. 'n Gebruiker sal slegs kan uitvoer na Excel indien gebruikersregte dit toelaat.
Let wel: Hierdie verslag kan moontlik lank vat om te voltooi. Wees asseblief geduldig.



© Copyright d6 group (Pty) Ltd.



    • Related Articles

    • Doen en Late

      My Skool > Leerders > Doen en Late Druk <Ctrl> <F> om woorde te soek in hierdie artikel Leerder doen-en-late fasiliteer die hantering van laat-kommers, leerders wat vroeg verlaat en leerders wat sekere tye van die dag mis. Dit dien as ‘n skakel ...
    • Doen en late opstelling

      Inleiding My Skool > Algemeen > Doen en late opstelling Druk <Ctrl> <F> om woorde te soek in hierdie artikel. Hierdie funksie laat jou toe om die beskikbare Doen en Late tipes en redes te sien wat jy gaan gebruik wanneer jy 'n leerder se Doen en Late ...
    • Kasboek Verslag

      Verslae > Finansies > Transaksies > Kasboek Verslag Druk <Ctrl> <F> om woorde te soek in hierdie artikel Hoe om 'n kasboek verslag te skep Kies die periode waar binne die verslag moet hardloop Kies die formaat van die verslag deur op die af-pyltjie ...
    • Teenwoordigheid Bevestigings

      Die Department van Onderwys vereis dat die inlees van leerder afwesighede vir elke dag bevestig word om seker te maak dat die inlees van afwesighede voltooi is. Die stelsel wys 'n taak vir die registerklas onderwyser indien die dag se afwesighede nog ...
    • Terreinplan en Lokale

      Hoe om terreinplanne en lokale by te voeg Kliek op die "voeg by" knoppie om 'n inskrywing by te voeg. Wanneer jy ‘n lokasie onder ‘n ander lokasie wil skep moet jy eers die lokasie kliek om onder hom te skep. Kliek op die "Voeg by" knoppie. Neem ...