DOKTERS

DOKTERS



Leerders en Personeel wat reeds aan bestaande dokters gekoppel is se besonderhede sal opgedateer word indien u die dokter se besonderhede opdateer.

SKEP DOKTER INLIGTING

  • Indien u ‘n nuwe dokter wil laai, kliek op die "Laai 'n huisdokter" knoppie.
  • Onthou: Blokkies wat gemerk is met 'n rooi * is verpligte velde. Indien u dit nie invul nie, sal die data nie bygevoeg kan word nie.
  • Die naam van die huisdokter, telefoonnommer en die fisiese adres moet in die blokkies getik word. Die voorgestelde formaat t.o.v. die "Naam van huisdokter" is soos volg: Viljoen, AP, Dr.
  • Wanneer u die nodige data ingetik het, kliek op die oranja "Voeg by" knoppie. Die data sal bygevoeg word.
  • Die stelsel sal u terugneem na die "Dokters" skerm.

REDIGEER DOKTER INLIGTING

  • Kliek op die sirkel om die betrokke dokter te kies . Kliek dan op die "redigeer" knoppie
  • U kan nou die dokter se inligting redigeer.
  • Wanneer u klaar die inligting geredigeerd het, moet u op die groen "Stoor" knoppie kliek, sodat u werk gestoor kan word.

VERWYDER DOKTER INLIGTING

  • U sal agterkom dat u nie 'n dokter sal kan verwyder wanneer daar leerders aan die dokter gekoppel is. 
  • Om 'n dokter se rekord te kan verwyder, moet u sorg dat daar geen leerders gekoppel is nie.
  • Kliek op die blou asblik ikoon om die relevante dokter te verwyder:
  • OF Kies die relevante dokter deur te kliek op die sirkel en dan op die rooi "verwyder" knoppie.
  • Kliek op Ja of Nee  die stelsel sal u terugneem na die ‘Dokters’ skerm.
© Copyright d6 group (Pty) Ltd.

    • Related Articles

    • Skool Opstelling

      Die Skool opstelling is die eerste en 'n belangrike stap wat voltooi moet word voor jy op die stelsel kan begin. Dit is belangrik om die inligting te voltooi met soveel detail as moontlik sowel as om te verseker dat die inligting waar en korrek is ...
    • Skool Aktiwiteite

      My SKOOL > PRESTASIES > SKOOL AKTIWITEITE Type <Ctrl> <F> to search for words in the article. Skool Kategorieë en Aktiwiteite word gebruik om veskillende prestasies te groepeer.  Die lys kan volgens die status vertoon word. Een of al hierdie statusse ...
    • WATERMERKE

      My Skool > Algemeen > Watermerke Druk <Ctrl> <F> om woorde te soek in hierdie artikel  VOEG WATERMERKE BY Indien u ‘n agtergrond wil byvoeg, kliek op die "Voeg Agtergrond By" knoppie. Kies die brieftipe deur op die kieslys te kliek. Kies die ...
    • KWARTALE

      My Skool > Algemeen > Kwartale Druk <Ctrl> <F> om woorde te soek in hierdie artikel Opstelling van kwartale is van kardinale belang omdat die stelsel juis kwartaal gedrewe is. Modules soos die Kurrikulum vereis hierdie inligting as boustene vir ...
    • VAKANSIEDAE

      Die stelsel maak outomaties voorsiening vir nasionale publiekevakansiedae. Die vakansiedae help met die statistiese verslagdoening rakende teenwoordighede vir leerders en personeel. Dit verhoed ook dat afwesighede dalk per ongeluk op so 'n dag ...