Druk <Ctrl> <F> om woorde te soek in hierdie artikel
Die Formule Berekeningstaat wys die volledige berekningsanalise van die promosiepunt soos opgestel in die templaatformule of vak-spesifieke formule.
Indien geen data beskikbaar is vir byvoorbeeld hierdie graad nie beteken dit dat die Templaat formules nog nie opgestel is nie. Doen die opstelling by My Skool > Kurrikuum > Templaat formules of Vak-spesifieke formules.
Skole wat inligting invoer by die Department van Onderwys, moet Vak-spesifieke Formules opstel om te voldoen aan DOE vereistes. Dit beteken dat punte ingelees moet word op ten minste die Oranje vlak (Taak vlak) deur die jaar.
Kies die jaar, formule tipe, graad en vir watter leerders jy die verslag wil genereer.
Kies die toepaslike vakke en dra hulle oor na die regterkantste blok.
Kies die bladsyoriëntering.
Kliek op " Genereer verslag"
Wanneer sekere blokkies uitgegrys is, is dit 'n aanduiding van punte wat nie ingelees is nie.
© Copyright d6 group (Pty) Ltd.
Related Articles
Punte per Leerders
Punte Per Leerder Die Punte per Leerder funksie stel administratiewe gebruikers of opvoeders in staat om akademiese resultate vir 'n spesifieke student in te voer vir al hul toegewysde vakke binne 'n geselekteerde siklus. Hierdie metode is ideaal vir ...
Leerders
Oorsig Die Leerders-module is die sentrale administratiewe middelpunt van die d6-skoolbestuursoplossing. Dit fasiliteer die vaslegging en bestuur van leerder-demografie, mediese data, ouer/voog-kontakinligting en finansiële faktureringstrukture. ...
Bank Staat Intrek
Om bankstate te kan intrek benodig jy 'n elektroniese kopie van jou bankstaat Hierdie elektroniese kopie kan verkry word deur verskeie maniere, maar die mees algemene metode is om aan te meld by die internet bankdienste webblad van jou bank, sodat jy ...
Leerders Per Heffings Item
Hoe om die leerders per heffingsitem verslag te skep Kies die heffingsitems wat jy wil besigtig en kliek op die pyltjies wat na regs wys om op hul te rapporteer. Kliek op "besigtig" knoppie om die verslag te toon. Die verslag sal geskep word as 'n ...
Prestasie Analise
Oorsig Die Prestasie-analise verslag bied 'n tegniese uiteensetting van leerderprestasie oor vakspesifieke skale. Dit word hoofsaaklik gebruik om graadprestasie te evalueer deur middel van visuele grafieke en skaalopsommings vir verskeie punttipes, ...