Geallokeerde prestasies

Geallokeerde prestasies

Verslae > Leerders > Geallokeerde Prestasies 
Druk <Ctrl> <F> om woorde te soek in hierdie artikel

Geallokeerde Prestasies

Gebruik hierdie funksie om die geallokeerde prestasies te druk per leerder.
Hierdie verslag kan gebruik word by die Prysuitdelings geleentheid om die sertifikate wat toegeken word uit te lees.

  1. Kies die relevante aktiwiteit, kategorie, prestasie tipe en prestasie wat gedruk moet word.
  2. Kies om te druk per graad, registerklas of leerder.
  3. Dui aan of jy verkies om 'n opsomming of volledige verslag te te druk.
  4. Kies die blokkie wanneer jy die verslag een leerder op 'n bladsy wil druk.
  5. Kies die voorkeur sortering volgorde
  6.                   Per registerklas, alfabeties of
  7.                   Aantal prestasies , Registerklas.

© Copyright d6 group (Pty) Ltd.
    • Related Articles

    • Prestasies

      My Skool >  Prestasies > Prestasies Tik <Ctrl> <F> om woorde in die artikel te soek.                              Prestasies is die items waarvoor leerders erkennings/toekennings ontvang. Hierdie word gegroepeer onder Skool Aktiwiteite soos Akademie, ...
    • Leerders

      My Skool > Leerders > Leerders Druk <Ctrl> <F> om woorde te soek in hierdie artikel Die Leerders funksie is die middelpunt van die invordering van die skool se administratiewe data. Hierin kan alle demografiese inligting, kontak inligting en rekening ...
    • Leerders Per Heffings Item

      Hoe om die leerders per heffingsitem verslag te skep Kies die heffingsitems wat jy wil besigtig en kliek op die pyltjies wat na regs wys om op hul te rapporteer. Kliek op "besigtig" knoppie om die verslag te toon. Die verslag sal geskep word as 'n ...
    • Prestasie Sertifikate

      Verslae > Leerders > Prestasie sertifikate Druk <Ctrl> <F> om woorde te soek in hierdie artikel Hierdie funksie sal die geallokeerde sertifikate druk na gelang van die gekoppelde sertifikaat template. Druk Sertifikate Kies die jaar, sertifikaat, ...
    • Bate Verslae

      Hoe om die ingevoerde bates verslag te genereer Kies hoe jy die verslag wil genereer. Dit kan gedoen word deur op die af-pyltjie te kliek by "Groepeer Volgens" Kies om te filtreer volgens die eienaar deur op die af-pyltjie by "Filtreer Volgens ...