Gebruikerrolle

Gebruikerrolle


Die funksie  lat Superusers nou kan gebruikerrolle opstel in My Skool > Personeel > Gebruikerrolle, en dit toeken aan personeel in My Skool > Personeel > Personeel. Dit laat toe dat regte vir groepe gebruikers sentraal bestuur kan word, in plaas daarvan om dieselfe veranderinge op verskeie gebruikers individueel toe te pas.

Skep 'n gebruikersrol en - titel

Die stelsel sal by verstek reeds 6 gebruikersroltitels vir jou op gestel he. Jy kan die huidige gebruikerrolregte wysig of jy kan 'n nuwe gebruikrol skep en regte aan hierdie rol toewys.
Kliek op die " voeg nuwe by" knoppie

Gebruikersroltitel:

  1. Op die gebruikersrolskerm, voer die gebruikerroltitel in Engels en Afrikaans en los die status as aktief.
  2. Byvoorbeeld, nasorgpersoneel of pre-premere personeel.


Program Toegang:

  1. Ken 'n reg aan elke programopsie toe onder die programtoegang-oortjie
  2. Jy kan 3 verskillende regte toeken, dit is "Geen", "Besigtig" en "Besigtig en Wysig"
  3. Geen beteken dat die gebruiker nie toegang tot hierdie programopsie sal he nie.
  4. Besigtig beteken die gebruiker sal toegang tot hierdie programopsie he, maar sal slegs die inhoud kan besgtig , maar geen veranderinge kan aanbring nie.
  5. Besigtig en wysig beteken dat die gebruiker toegang tot hierdie programopsie sal he en inhoud in hierdie afdeling kan byvoeg en verander.


Direkte Boodskap Opsies:

  1. Kies onder die direkte boodskap opsie-oortjie waartoe die gebruiker toegang mag he deur in die blokkie te klik.
  2. As die gebruiker byvoorbeeld e-posse moet kan uitstuur, klik in die blokkie langs " Mag E-pos funksie gebruik"
  3. SMS'e is nie gratis nie en jy sal gefaktureer word vir SMS'e wat gestuur word, e-pos is egter gratis.

Groepboodskap Opsies:

  1. Onder die groepboodskap opsie kies 'n kommunikasie rol vir die gebruiker as jy jou  d6 connect vir jou skool opgestel het.
  2. Sodra jy 'n kommunikasie rol gekies het, kies onder wat se toegang hulle mag he, deur om die toepaslike blokkies te merk.
  3. Sien asseblief die kommunikasiehandleiding vir die verskillende kommunikasierolle en hul regte.
  4. As jy nie die d6 connect opgestel het nie, kan jy hierdie opsie skip.


d6+ Finansies Ekstras en Uitvoer:

  1. Oncer die d6+ finansies - byvoegings en uitvoer-oortjie kies ja of nee onder die gereedskap waartoe hulle toegang benodig.
  2. As die gebruiker na Excel moet kan uitvoer, verander die opsie na ja en die gebruiker sal data na Excel toe kan uitvoer.
  3. Kliek op die " Stoor" knoppie sodra jy kla is.


Redigeer 'n bestaande gebruikerrol en titel

  1. Om 'n bestaande gebruikersrol en titel te wysig, klik op die bestaande gebruikersrol en klik op " Redigeer "
  2. Jy kan dan die titel van hierdie gebruikersrol bo-aan wysig indien nodig.
  3. Onder elke van die 4 oortjie, wysig die regte volgens jou behoeftes en sodra jy kla is klik op "Stoor"
Toegang tot punte kan tydelik vir al die onderwysers afgeskakel word as jy leerderpunte opsie 2.2 verander na slegs "Bekyk"