Hoe om die Graad R/1 Migrasie verslag te genereer

Hoe om die Graad R/1 Migrasie verslag te genereer

Die Graad R/1 Migrasie verslag wys 'n lys van leerders wat van Graad R na Graad 1 beweeg het. Die verslag word as 'n PDF gegenereer.

Verslae > DOE > Bestuur > Graad R-1 Migrasie

Hoe genereer ek die Graad R/1 Migrasie verslag?

  1. Kies die jaar.

  2. Klik op Genereer Verslag om die verslag te vertoon.

Gereelde vrae

Wat wys die Graad R/1 Migrasie verslag?

Die verslag wys leerders in Graad R wat gemerk is vir oorgang na Graad 1. Dit word gebruik as bevestiging van die migrasieproses aan die einde van die jaar.

Laas opgedateer: Maart 2026  |  Weergawe 2.0

© Kopiereg d6 group (Pty) Ltd.
    • Related Articles

    • Migrasie

      Gebruik die Migrasie-verslag om 'n opsomming per Provinsie te genereer van leerders wat by u skool ingeskryf het. Hierdie verslag word gebruik vir DOE-verslaggewing oor die herkoms van nuut-ingeskrewe leerders. Verslae > Leerders > Bestuur: Migrasie ...
    • Hoe om 'n kasboek verslag te genereer

      Die Kasboek Verslag bied 'n oorsig van alle finansiële transaksies vir 'n gekose rekening en periode. Die verslag word as 'n PDF-dokument gegenereer — u sal Adobe Acrobat Reader benodig om dit te besigtig. Verslae > Finansies > Transaksies > Kasboek ...
    • Hoe om die Doen-en-Late Verslag te genereer

      Die Doen-en-Late-verslag genereer 'n lys van leerderafwesighede, laat-opgedaagdes, vroeg-verlaters en periodes wat nie bygewoon is nie, vir 'n geselekteerde tydperk en groep. Let wel: Hierdie verslag kan lank neem om te voltooi — wees geduldig. ...
    • Hoe om die Dissipline verslag te genereer

      Die Dissipline-verslag genereer 'n oorsig van leerder- of personeel dissipline-items vir die gekose tydperk. Die verslag kan ook per e-pos aan ouers gestuur word. Verslae > Leerders > Bestuur: Dissipline Hoe genereer ek die Dissipline verslag? Kies ...
    • Hoe om die Algemene Grootboek verslag te genereer

      Die Algemene Grootboek verslag wys 'n lys van alle grootboek rekeninge op die stelsel. Die verslag word as 'n PDF gegenereer en Adobe Acrobat Reader word benodig. Verslae > Finansies > Rekeningnommers: Algemene Grootboek Hoe genereer ek die Algemene ...