HUISSPORTSPANNE

HUISSPORTSPANNE


SPORTSPANNE

Die sportspan verslag kan gegenereer word om inligting per Span, per Geslag/Ouderdom of per Vinnige opsomming te vertoon.

GENEREER HUISSPORTSPANNE

  • Kies die jaar waarvoor die verslag gegenereer moet word.
  • Kies die verslagtipe uit: per Span, per Geslag/Ouderdom of per Vinnige opsomming.
  • Kies die sportspanne aan die linkerkant en kliek op die regs pyltjie om dit te allokeer en die links pyltjie om dit te de-allokeer.
  • Kies die ouderdomme van die leerders aan die linkerkant en kliek op die regs pyltjie om dit te allokeer en die links knoppie om dit te de-allokeer.
  • Kies die geslag.
  • Kliek op genereer verslag.

© Copyright d6 group (Pty) Ltd

    • Related Articles

    • Rapporte

      Oorsig Die Rapporte-module word gebruik om amptelike leerder-vorderingsdokumente vir interne en eksterne verspreiding te genereer. Dit konsolideer akademiese punte, bywoningsrekords en opvoeders se kommentaar in professionele sjablone wat gedruk of ...
    • Leerder Afwesighede

      Oorsig Die Afwesiges-module maak voorsiening vir die handmatige vaslegging en bestuur van leerderafwesigheid. Hierdie data word gebruik om amptelike bywoningsistatistiek te genereer, akademiese rapporte aan te vul en ouerkennisgewings te aktiveer. ...
    • Leerders

      Oorsig Die Leerders-module is die sentrale administratiewe middelpunt van die d6-skoolbestuursoplossing. Dit fasiliteer die vaslegging en bestuur van leerder-demografie, mediese data, ouer/voog-kontakinligting en finansiële faktureringstrukture. ...
    • Leerders Per Heffings Item

      Hoe om die leerders per heffingsitem verslag te skep Kies die heffingsitems wat jy wil besigtig en kliek op die pyltjies wat na regs wys om op hul te rapporteer. Kliek op "besigtig" knoppie om die verslag te toon. Die verslag sal geskep word as 'n ...
    • Bate Verslae

      Hoe om die ingevoerde bates verslag te genereer Kies hoe jy die verslag wil genereer. Dit kan gedoen word deur op die af-pyltjie te kliek by "Groepeer Volgens" Kies om te filtreer volgens die eienaar deur op die af-pyltjie by "Filtreer Volgens ...