Inlees van leerderpunte

Inlees van leerderpunte


Druk <Ctrl> <F> om woorde in die artikel te soek.

Hierdie funksie stel die gebruiker in staat om punte óf per leerder óf per groep in te voer.

Daar is twee (2) aparte handleidings vir die verskillende maniere om punte per groep en per leerder in te voer.


Vrae wat baie gevra word

  • Waarom vertoon die stelsel ‘n ‘vaktipe gewigte foutboodskap’ wanneer ek punte wil inlees? (Alhoewel leerders se name vertoon word)?
    Kliek op ‘Ja’.
    U sal verwys word na My Skool > Kurrikulum > Leerprogram Opstelling, Stap 2: Vak Opstellings. Voeg die gewigte by wat uitstaande is.

  • Waarom vertoon die stelsel ‘n foutboodskap ‘Geen leerders is opgestel vir die vak nie’? (Leerder name word nie vertoon nie)
    Kliek op ‘Ja’
    U sal verwys word na My Skool > Kurrikulum > Leerder Vakkeuses (Per Vak). Koppel die relevante leerders aan die vak deur die name te kliek en te skuif na regs. Kliek op ‘stoor’. Sodra die veranderinge gestoor is, kan punte ingelees word.
© Copyright d6 group (Pty) Ltd.




    • Related Articles

    • Leerders

      My Skool > Leerders > Leerders Druk <Ctrl> <F> om woorde te soek in hierdie artikel Die Leerders funksie is die middelpunt van die invordering van die skool se administratiewe data. Hierin kan alle demografiese inligting, kontak inligting en rekening ...
    • Punte per groep

      My Skool > Leerders > Punte > Punte per groep Druk <Ctrl> <F> om woorde in die artikel te soek. VERWERKING VAN MASSA PUNTE Ons het die moontlikheid bygevoeg om 'n 'a' (afwesig) aan te teken op die rooi vakpunt, oranje taakpunt en groen rou of ...
    • LEES PUNTE IN PER LEERDER

      My Skool > Leerders > Punte > Punte per Leerder Druk <Ctrl> <F> om woorde te soek in hierdie artikel Lees punte in per leerder Hierdie funksie laat die gebruiker toe om punte per leerder in te lees.  Dit is ideaal vir leerders wat in die middel van ...
    • Punte Statistieke

      Verslae > Leerders > Punte Statistieke Druk <Ctrl> <F> om woorde te soek in hierdie artikel Die punte statistieke verslag word geskep om die punte per vak, per graad en vir individuele assesseringstipes, bv SBA, PAT of Eksamen te vertoon. Nota: In ...
    • Intrek Van Bates

      Met hierdie funksie kan die gebruiker bates vanaf ‘n Excel spreiblad in die stelsel intrek. Maak asseblief seker dat wanneer jy die Excel spreiblad weer inlees, dat jy nie dieselfde bate hoeveelhede inlees dat dit die totale vermeerder nie. Lees jou ...