Kasboek Rekeninge

Kasboek Rekeninge


Hoe om 'n bank rekening te skep
  1. Kliek op die rooi plus om 'n nuwe rekening te skep.
  1. Tik 'n "rekening kode" in die beskikbare blok in.
  2. Tik 'n "rekening naam" in die beskikbare blok in.
  3. Kies die datum wat jy wil he die rekening moet vanaf aktief wees.
  4. Kies of dit 'n sub-rekening moet wees alhoewel dit nie verpligtend is nie.
  5. Tik 'n "beskrywing" in die beskikbare blok in maar let wel dit is nie 'n verpligte veld nie.
  6. Tik 'n "nota" in die beskikbare blok as jy wil maar dis ook optioneel.
  7. Tik die bankrekening nommer in.
  8. Kies hoe betalings vanaf die bank gemaak kan word deur die relevante opsie/s aan die linkerkant te kies en oor te skuif na die regterkant toe.
  9. Kies hoe betalings in die bank kan ontvang word deur die relevante opsie/s aan die linkerkant te kies en oor te skuif na die regterkant toe.
  10. Vul die bank besonderhede in alhoewel dit nie verpligtend is nie.

Jy kan kies om die bank rekening ook op die debiteure rekening staat te laat verskyn deur die "Druk bankbesonderhede op rekeningstate" blokkie te kies. Daar kan slegs twee bank rekeninge op die staat verskyn
© Copyright d6 group (Pty) Ltd

    • Related Articles

    • Kasboek Verslag

      Verslae > Finansies > Transaksies > Kasboek Verslag Druk <Ctrl> <F> om woorde te soek in hierdie artikel Hoe om 'n kasboek verslag te skep Kies die periode waar binne die verslag moet hardloop Kies die formaat van die verslag deur op die af-pyltjie ...
    • Debiteure Rekeninge

      Met hierdie funksie kan jy rekeninge skep vir die verskillende Invorderaars en ander debiteure van die skool. Dit sal die aanvang van alle debiteurtransaksies insluitend joernale, aanpassings, oorhandigings en kwitansies op die rekening fasiliteer. ...
    • Netcash Integrasie

      Inleiding Finansies > Kasboek > Rekeninge Druk <Ctrl> <F> om woorde te soek in hierdie artikel Indien die skool al klaar gebruik maak van 'n Netcash/SagePay rekening As 'n skool klaar van Netcash/SagePay gebruik maak, sal daar klaar 'n grootboek ...
    • Deposito

      Deposito’s is die proses om kwitansies saam te groepeer en dan na die bank toe te stuur sodat slegs een inskrywing op die bankstaat sal vertoon. Hierdie deposito sal dan op die bankstaat van die bankinstansie vertoon wat dan weer kan gerekonsilieer ...
    • Betalings

      Hierdie handleiding gee riglyne vir die maak van betalings en die soek van betalingstransaksies. Hoe om betalings te maak Kliek op die "maak betaling" knoppie Kies of dit 'n direkte betaling is of 'n krediteur betaling is deur op die af-pyltjie te ...