Registerklas roosters

Registerklas roosters


My Skool > Personeel > Registerklas Roosters

Druk <Ctrl> <F> om woorde te soek in hierdie artikel.

Wanneer jy gebruik maak van die rooster module om jou rooster te bou en die voltooide rooster opgelaai het in d6+, sal jy klaskamer roosters kan besigtig.

Klaskamer roosters: 

Kies die jaar en termyn van die opgelaaide rooster wat moet wys.
Kliek die relevante klaskamer wat moet vertoon.

Let wel: Die Excel uitvoer funksie sal slegs 'n lys van klaskamers uitvoer. Nie die roosters vir die klaskamer nie.

© Copyright d6 group (Pty) Ltd.
    • Related Articles

    • Onderwyser Roosters

      My Skool > Personeel > Onderwyser Roosters Tik <Ctrl> <F> om woorde in die artikel te soek. Indien jy gebruik maak van die Rooster module om jou rooster te bou en jy het die voltooide rooster opgelaai in d6+ , sal jy in staat wees om die individule ...
    • Leerder Roosters

      My Skool > Leerders > Roosters Druk <Ctrl> <F> om woorde te soek in hierdie artikel Indien jy gebruik maak van die Rooster module om jou rooster te bou , en jy 'n voltooide rooster opgelaai het in d6+, sal jy individuele leerder roosters kan druk en ...
    • Personeel

      My Skool > Personeel > Personeel Druk <Ctrl> <F> om woorde te soek in hierdie artikel Elke personeellid se besonderhede moet op die stelsel ingelees word. Dit sluit in inligting vir alle personeel ongeag of hulle deur die Departement van Onderwys of ...
    • Personeel Registers

      Bywoningsregisters word gebruik om bywonings per hand aan te teken. Daar is ‘n ander verslag om vorige bywonings te toon, naamlik Personeel Teenwoordighede Hoe om personeel bywoningsregisters te skep Kies om die register vir ‘n spesifieke tydperk te ...
    • Personeel Registrasievorms

      Hoe om personeel registrasievorms te skep Kies of jy die Kategorie lys wil druk. Kliek op die "besigtig" knoppie om die verslag te toon. Die verslag sal geskep word as 'n .PDF dokument. Jy sal Adobe Acrobat Reader nodig hê om hierdie dokument te kan ...