Koshuise

Koshuise

My Skool > Algemeen > Koshuise

Druk <Ctrl> <F> om woorde te soek in hierdie artikel

Hierdie funksie sal slegs beskikbaar wees vir skole wie aangedui het dat hulle Koshuise het by My Skool > Algemeen > Skoolopstelling > "Het u skool koshuise: Ja".

Voeg 'n nuwe Koshuis by

Kliek "Voeg by"

Besonderhede-bladsy

  1. Naam:  Lees die Koshuis naam in
  2. Geslag: Dui aan watter geslag leerders word in die koshuis ingedeel.
  3. Tipe: Hierdie of 'n ander skool se koshuis.
  4. Telefoon:  Kontaknommer van die koshuis,
  5. Addres: Fisiese adres van die koshuis
  6. Kontakpersoon: Kies die personeellid wie verantwoordelik is vir die koshuis.
  7. Stoor

Leerder-bladsy

  1. Kies die Graad en Klas van die leerders wie ingedeel moet word.
  2. Kies die leerders wie in die koshuis sal wees aan die linkerkant en skuif hul na regs. 
  3. Leerders wie reeds in ander koshuise ingedeel is sal in lig-rooi aangedui word met die koshuisnaam in hakkies. 
  4. Stoor.

    • Related Articles

    • Koshuislyste

      Verslae > Leerders > Klaslyste Druk <Ctrl> <F> om woorde te soek in hierdie artikel ‘n Koshuislys word gegenereer sodat alle leerders se name in koshuisverband op dieselfde dokument vertoon word.  Verskeie opsies kan gekies word wanneer ‘n lys ...
    • Finansiële Jaar Einde

      Wanneer jy voorberei om 'n finansiële jaareinde te doen, moet die volgende take gefinaliseer word voordat die proses kan begin: Die afsluiting van alle projekte wat 'n wins of verlies toon wat gesluit moet word vir die finansiële jaareinde. Let ...
    • Skool Opstelling

      Die Skool opstelling is die eerste en 'n belangrike stap wat voltooi moet word voor jy op die stelsel kan begin. Dit is belangrik om die inligting te voltooi met soveel detail as moontlik sowel as om te verseker dat die inligting waar en korrek is ...