KURRIKULUM DATA VERSLAG

KURRIKULUM DATA VERSLAG



‘n Kurrikulum Data Verslag kan gegenereer word om die leeruitkomstes/komponente en hul assesserings wat bestaande is in die Databasis, te vertoon. Hierdie verslag sal beide die voorafopgestelde sowel as die assesserings wat per hand geskep is, vertoon.

Dit kan gebruik word vir die volgende:
  • Om ‘n oorsig te gee van die leerprogram aan die onderwyser wat die vak en assesserings gaan aanbied.
  • Om ‘n verslag aan die onderwyser te gee waarop die onderwyser vir die administratiewe personeel kan aandui watter assesserings en/of leeruitkomste aangebied gaan word vir die kwartaal.
  • In die geval waar meer as een onderwyser dieselfde vak aanbied, kan ‘n verslag aan die Departementshoof gegee word om aan te dui watter assesserings of leeruitkomste aangebied gaan word deur spesifieke onderwysers.
Dit is raadsaam om voorsiening te maak vir ten minste 4 kolomme wanneer die kurrikulum data verslag gegenereer word. 1 Kolom om elk van die 4 kwartale per jaar te akkommodeer.

GENEREER ‘N KURRIKULUM DATA VERSLAG


    • Related Articles

    • Leerders

      My Skool > Leerders > Leerders Druk <Ctrl> <F> om woorde te soek in hierdie artikel Die Leerders funksie is die middelpunt van die invordering van die skool se administratiewe data. Hierin kan alle demografiese inligting, kontak inligting en rekening ...
    • Prestasie Analise

      Die Prestasie Analise verslag is geskep om die punte per vak en op skaal vlak te wys. Die verslag kan gegenereer word vir die Promosiepunt, Meriete punt, Jaarpunt of enige ander addisionele punte tipe wat deur die skool geskep is. Let wel: Indien ...
    • Doen en Late

      My Skool > Leerders > Doen en Late Druk <Ctrl> <F> om woorde te soek in hierdie artikel Leerder doen-en-late fasiliteer die hantering van laat-kommers, leerders wat vroeg verlaat en leerders wat sekere tye van die dag mis. Dit dien as ‘n skakel ...
    • Kurrikulum Opmerkings

      My Skool > Kurrikulum > Opmerkings  Druk <Ctrl> <F> om woorde in die artikel te soek. Hierdie funksie laat jou toe om opmerkings te skep wat op die rapport kan wys aan die einde van die jaar of termyn. Opmerkings kan bygevoeg word om op die Rapport ...
    • DATA VERIFIKASIE

      GENEREER LEERDER DATA VERIFIKASIE VORMS Kies om die vorms te genereer vir Registerklasse, Leerders (huidig) of Leerders (verlaat). Kies om die data oor twee bladsy te druk of om al die bladsye te druk. Indien u twee bladsye kies sal slegs die ...