Laai SA-SAMS databasis op

Laai SA-SAMS databasis op


Verslae > DOE > SA-SAMS > Laai SA-SAMS databasis op

Druk <Ctrl> <F> om woorde te soek in hierdie artikel

Hierdie funksie laat die gebruiker toe om 'n bestaande databasis op te laai op die stelsel. Die doel van die funksie is om inligting wat in SA-SAMS ingelees is op d6 + te stoor. 

Hoe om die databasis op te laai

Nadat jy 'n databasis in SA-SAMS ge"deploy" het sal daar 'n lêer op jou rekenaar afgelaai word by een van die volgende:

  1. C:\Program Files\EdusolSAMS\Data
  2. C:\Program Files (x86)\EdusolSAMS\Data
  3. C:\Users\\AppData\Local\VirtualStore\Program Files\EdusolSAMS\Data
Let wel:  Gebruik dieselfde rekenaar waarvan af die "deployment" gedoen is.
Kliek op " Choose file" om die databasis te vind.
Maak seker die lêer is "gezip".
Nadat jy die databasis gekies het, kliek op "gaan voort" om dit op te laai.

© Copyright d6 group (Pty) Ltd.
    • Related Articles

    • Voer uit na SA-SAMS databasis

      Verslae > DOE > SA-SAMS > Voer uit na SA-SAMS databasis Druk <Ctrl> <F> om woorde te soek in hierdie artikel Deur die SA-SAMS databasis uit te voer kan jou skool die Departement van onderwys se regulasies ivm data invoer nakom. In 'n poging om jou te ...
    • EXPORT TO SA-SAMS DATABASE

      Although an export to SA-SAMS is the only way in which your school can comply with the Department of Education regulations on data submission: In order to prepare a valid SA-SAMS export certain learner, parent and personnel information must be ...
    • Upload to SAMS

      Reports > DOE > SASAMS > Upload to SAMS Type <Ctrl> <F> to search for words in the article This screen will allow you to upload an existing SA-SAMS database to the system. The purpose of this function is to use an existing SA-SAMS database as a base ...
    • DOE Puntestate

      Verslae > DOE > DOE Puntestate Druk <Ctrl> <F> om woorde te soek in hierdie artikel. DOE Puntestate Puntestate kan nou na Excel uitgevoer word sodat dit ooreenstem met die Departement van Onderwys se vereistes en om gebruikers in staat te stel om die ...
    • UPLOAD SA-SAMS DATABASE

      Reports > DOE > Upload SA-SAMS Database Type <Ctrl> <F> to search for words in the article. Please note: This step is NOT COMPULSORY My School > Compliance > Upload SA-SAMS Database This function allows for the upload of a zipped SA-SAMS database to ...