LEERDER-FAMILIE

LEERDER-FAMILIE



Hierdie verslag word gegenereer om ‘n lys van leerder inligting asook familiekodes te vertoon.

GENEREER LEERDER-FAMILIE VERSLAG

  • Kies om te vertoon vir Alle leerders, Huidige of Verlate leerders.
  • Kies om familiekodes te vertoon met Leerder inligting of E-pos adresse.
  • Indien u Leerder inligting gekies het, kies om te sorteer volgens Van, Familiekode, Huidige toelatingsnommer of Vorige toelatingsnommer.
  • Kliek op besigtig  om die verslag te wys. 

© Copyright d6 group (Pty) Ltd

    • Related Articles

    • Hoe om 'n nuwe leerder te registreer

      Die Leerders-module is die sentrale administratiewe middelpunt van die d6-skoolbestuursoplossing. Dit fasiliteer die vaslegging en bestuur van leerder-demografie, mediese data, ouer/voog-kontakinligting en finansiële faktureringstrukture. Hierdie ...
    • KIESERSLYS

      Kieserslys Die kieserslys vertoon die naam, adres en kontaknommers van Ouer 1 en 2 per leerder. Vir leerders met sibbe in die skool, sal aangedui word dat daar nog n leerder in die familie in 'n ander graad is. Dit verhoed meer as een stem per ...
    • Leerderoorsig

      Oorsig Die Leerderoorsig-module dien as 'n gesentraliseerde dataspilpunt wat 'n omvattende 360-grade blik op 'n leerder se skoolloopbaan bied. Dit konsolideer biografiese besonderhede, ouer/voog-kontakinligting, gedragsgeskiedenis, akademiese ...
    • LEERDER PROFIEL

      LEERDER PROFIEL Hierdie funksie skep ‘n verslag wat die basiese inligting van die leerder, soos van tyd tot tyd versoek tussen skole, vertoon. Dit is raadsaam om te verseker dat alle data velde op die leerder se profiel inligting volledig ingevoer is ...
    • Leerder Ondersteuning

      Oorsig Die Leerderondersteuning-module is 'n gesentraliseerde bewaarplek vir die dokumentering van akademiese, emosionele of gedragsintervensies. Dit stel die skool in staat om 'n chronologiese rekord te hou van hulp wat aan leerders verleen is, wat ...