LEERDER GETALLE

LEERDER GETALLE


Dit is raadsaam om te verseker dat die toelatings, herregistrasies en promoverings proses afgehandel is voordat die verslag (herregistrasies / promoverings) genereer om leerder getalle te vertoon vir die volgende admin jaar. Dit sal verseker dat die voorlopige syfers vir die volgende jaar ingesluit kan word op die verslag.

GENEREER ‘N LEERDER GETALLE VERSLAG

  • Kies om te vertoon vir Huidige leerders of Herregistrasies/oorplasings.
  • Indien u Herregistrasies/oorplasings kies, spesifiseer ook om die leerders op die waglys te vertoon.
  • Kies die jaar.
  • Kies die datum.
  • Indien u gekies het om Huidige leerders te vertoon, kies om getalle te vertoon van Oudste/enigste of Jongste/enigste en kies om teenwoordighede te vertoon of nie.
  • Kies die registerklasse en kliek op die regs pyltjies om hulle te allokeer. Kliek op besigtig om die verslag te toon. 
Kan afwesighede ook op die leerder getalle verslag vertoon word?
Ja, afwesighede kan ook vertoon word op die leerder getalle verslag. Kliek op die kieslys by "vertoon teenwoordighede" en kies die datum waarvoor afwesighede vertoon moet word.


© Copyright d6 group (Pty) Ltd

    • Related Articles

    • OUDSTE / ENIGSTE

      OUDSTE / ENIGSTE Hierdie verslag kan gegenereer word om die opsommende totaal van oudste/enigste leerders in ‘n registerklas te vertoon. Hierdie verslag kan genereer om gedetaileerde leerder inligting of opsommende getalle te vertoon. GENEREER ‘N ...
    • Leerders

      Oorsig Die Leerders-module is die sentrale administratiewe middelpunt van die d6-skoolbestuursoplossing. Dit fasiliteer die vaslegging en bestuur van leerder-demografie, mediese data, ouer/voog-kontakinligting en finansiële faktureringstrukture. ...
    • LEERDER-FAMILIE

      Hierdie verslag word gegenereer om ‘n lys van leerder inligting asook familiekodes te vertoon. GENEREER LEERDER-FAMILIE VERSLAG Kies om te vertoon vir Alle leerders, Huidige of Verlate leerders. Kies om familiekodes te vertoon met Leerder inligting ...
    • LEERDER PROFIEL

      LEERDER PROFIEL Hierdie funksie skep ‘n verslag wat die basiese inligting van die leerder, soos van tyd tot tyd versoek tussen skole, vertoon. Dit is raadsaam om te verseker dat alle data velde op die leerder se profiel inligting volledig ingevoer is ...
    • Leerder Ondersteuning

      Oorsig Die Leerderondersteuning-module is 'n gesentraliseerde bewaarplek vir die dokumentering van akademiese, emosionele of gedragsintervensies. Dit stel die skool in staat om 'n chronologiese rekord te hou van hulp wat aan leerders verleen is, wat ...