LEERDER PROFIEL

LEERDER PROFIEL


LEERDER PROFIEL

Hierdie funksie skep ‘n verslag wat die basiese inligting van die leerder, soos van tyd tot tyd versoek tussen skole, vertoon.

Dit is raadsaam om te verseker dat alle data velde op die leerder se profiel inligting volledig ingevoer is voordat die leerder profiel verslag gegenereer word.

GENEREER DIE LEERDER PROFIEL VERSLAG

  • Kies om die huidige leerders, leerders wat verlaat het of registerklasse te vertoon.
  • Kies die leerder/s of registerklas/se aan die linkerkant en kliek op die regs pyltjies om hulle te allokeer.

© Copyright d6 group (Pty) Ltd
    • Related Articles

    • Punte per Leerders

      Punte Per Leerder Die Punte per Leerder funksie stel administratiewe gebruikers of opvoeders in staat om akademiese resultate vir 'n spesifieke student in te voer vir al hul toegewysde vakke binne 'n geselekteerde siklus. Hierdie metode is ideaal vir ...
    • Leerder Roosters

      Oorsig Die Leerderroosters-module stel personeel in staat om individuele skedules te besigtig, te druk en elektronies aan leerders en ouers te stuur. Hierdie funksie is afhanklik van 'n voltooide rooster wat suksesvol gebou en opgelaai is via die ...
    • Leerder Dokumente

      Oorsig Die Leerderdokumente-module dien as 'n digitale liasseerstelsel vir noodsaaklike leerderrekords. Dit stel administratiewe personeel in staat om lêers soos ID-afskrifte, geboortesertifikate en mediese rekords direk op 'n leerder se profiel op ...
    • Vakgroep lyste

      Oorsig Die Vakgroeplyste-verslag genereer 'n drukbare rekord van leerders gekategoriseer volgens vak en opvoeder. Dit word hoofsaaklik gebruik as 'n fisiese puntelys of bywoningsregister, en bied aanpasbare skoon kolomme vir handmatige data-invoer ...
    • Leerderoorsig

      Oorsig Die Leerderoorsig-module dien as 'n gesentraliseerde dataspilpunt wat 'n omvattende 360-grade blik op 'n leerder se skoolloopbaan bied. Dit konsolideer biografiese besonderhede, ouer/voog-kontakinligting, gedragsgeskiedenis, akademiese ...