Indien jy gebruik maak van die Rooster module om jou rooster te bou , en jy 'n voltooide rooster opgelaai het in d6+, sal jy individuele leerder roosters kan druk en besigtig.
Leerder Roosters
- Kies die jaar en termyn van die opgelaaide Rooster wat wys.
- Kies die graad en regsiterklas van die leerder wat jy wil sien.
- Dubbelkliek die relevante leerder se naam om die rooster te besigtig.
- Onderaan die rooster het jy die opsie op die rooster te druk.
Epos roosters aan Leerders of Ouers
- Die roosters kan ook individueel of per groep aan n graad of kas ge-epos word.
- Die roosters kan aan Leerders en/of Ouers met kontakbesonderhede op die stelsel, gestuur word.
- Personeel het spesifieke Kommunikasie sregte nodig om die roosters te kan epos.
- Die meegaande epos templaat kan aangepas word volgens die skool se behoefte.
Nota: Die Excel uitvoersal slegs 'n lys van leerders se name uitvoer. Nie die individulele roosters vir leerders nie.