Leerder Teenwoordighede Uitvoer

Leerder Teenwoordighede Uitvoer



Hierdie funksie kan deur skole gebruik word wat aan die Wes Kaapse Onderwys Department (WKOD) rapporteer.
Die leerder afwesighede kan hier uitgevoer word in die korrekte formaat en aan CEMIS gestuur word.

Die uitvoer kan gedoen word met die volgende keuses:

- Kies die tydperk waarvoor jy die afwesighede wil uitvoer onder Teenwoordighede per: week, maand, kwartaal of jaar.
- Kies die jaar, maand en week van die jaar vaarvoor jy die inligting wil trek.

Leerder Teenwoordighede Uitvoer

  1. Hierdie verslag voer die leerder teenwoordighede vir die gekose tydperk uit. 
  2. Regs kliek op die verslag en kies "Save as" om die verslag te stoor in csv formaat.
  3. Voer die csv-lêer by die geskikte CEMIS program in.
Bevestigde Register klas Uitvoer
  1. Hierdie verslag voer slegs die bevestigde leerder teenwoordighede vir die gekose tydperk uit. 
  2. Regs kliek op die verslag en kies "Save as" om die verslag te stoor in csv formaat.
  3. Voer die csv-lêer by die geskikte CEMIS program in.




    • Related Articles

    • LEERDER GETALLE

      Dit is raadsaam om te verseker dat die toelatings, herregistrasies en promoverings proses afgehandel is voordat die verslag (herregistrasies / promoverings) genereer om leerder getalle te vertoon vir die volgende admin jaar. Dit sal verseker dat die ...
    • PERSONEEL TEENWOORDIGHEDE

      Hierdie verslae toon vorige personeelteenwoordighede aan. Daar is ‘n ander funksie om personeel bywoningsregisters te skep sodat personeelbywoning per hand aangeteken kan word. Vir daardie funksie gaan na die handleiding vir Personeelregisters. ...
    • DOE Opsomming van Leerder Teenwoordighede

      DOE OPSOMMING VAN LEERDER TEENWOORDIGHEDE Hierdie verslag kan gegenereer word om ‘n Verslag te besigtig of uit te voer na ‘n Excel Sigblad (‘Spreadsheet’) aangaande Leerder Teenwoordighede Opsomming. Gebruik hierdie verslag vir rapportering aan die ...
    • LEERDER PROFIEL

      LEERDER PROFIEL Hierdie funksie skep ‘n verslag wat die basiese inligting van die leerder, soos van tyd tot tyd versoek tussen skole, vertoon. Dit is raadsaam om te verseker dat alle data velde op die leerder se profiel inligting volledig ingevoer is ...
    • LEERDER-FAMILIE

      Hierdie verslag word gegenereer om ‘n lys van leerder inligting asook familiekodes te vertoon. GENEREER LEERDER-FAMILIE VERSLAG Kies om te vertoon vir Alle leerders, Huidige of Verlate leerders. Kies om familiekodes te vertoon met Leerder inligting ...