MEERVOUDIGE KWARTAALVERSLAG

MEERVOUDIGE KWARTAALVERSLAG


Verslae > DOE > Meervoudige Kwartaalverslag 

Type <Ctrl> <F> to search for words in the article

MEERVOUDIGE KWARTAALVERSLAG

  • Die Meervoudige Kwartaalverslag het ‘n meervoudige doel:
  • Om ‘n verslag sonder punte te genereer vir interne gebruik.
  • Om rapportering te kan doen na die Departement van Onderwys vir meer as een kwartaal.
  • Hierdie verslag kan per Graad of per Registerklas gegenereer word.

Dit is raadsaam om te verseker dat die relevante kwartaal of kwartale se punte volledig ingesleutel is voordat die Meervoudige Kwartaalverslag gegenereer word.

HOE OM DIE MEERVOUDIGE KWARTAALVERSLAG TE GENEREER

  • Maak u verslag inhoud keuse, deur te kliek op die af-pyltjie. U kan kies tussen “Met punte” of “Sonder punte”.
  • Kies die jaar.
  • Kies of die Huistaal op die verslag vertoon moet word.
  • Kies hoe die Punte Kolomme op die verslag moet vertoon. U kan kies tussen “Skaalpunt en persentasie”, “Persentasie” alleenlik of “Skaalpunt” alleenlik.
  • Kies watter tipe punte op die verslag vertoon moet word. U kan kies tussen “Kwartaal punte” of “Berekende punte”. (Nota: Indien u “berekende punte” kies, sal die stelsel verwys na die promosiepunt opstelling.
  • Kies die relevante kwartale.
  • By “druk die verslag vir” moet u ‘n keuse maak of die verslag per graad of per registerklas gegenereer moet word.
  • Kliek op die 'genereer verslag' knoppie.

VRAE WAT BAIE GEVRA WORD

  • Kan die Meervoudige Kwartaalverslag sonder punte gegenereer word?
  • Ja, die Meervoudige Kwartaalverslag kan sonder punte gegenereer word.
  • Kliek op Verslae | DOE | Meervoudige Kwartaalverslag.
  • Maak u “verslag inhoud” keuse, deur te kliek op die af-pyltjie. Kies “Sonder punte”.



© Copyright d6 group (Pty) Ltd.
    • Related Articles

    • Enkele Kwartaalverslag

      Verslae > DOE > Enkele Kwartaalverslag Type <Ctrl> <F> to search for words in the article SKEP DIE KWARTAALVERSLAG Kies om die verslag met of sonder punte te druk. Kies om die Persentasie, Skaal of Beide punttipes te druk. Kies die jaar. Kies die ...
    • DOE Puntestate

      Verslae > DOE > DOE Puntestate Druk <Ctrl> <F> om woorde te soek in hierdie artikel. DOE Puntestate Puntestate kan nou na Excel uitgevoer word sodat dit ooreenstem met die Departement van Onderwys se vereistes en om gebruikers in staat te stel om die ...
    • DOE Task Schedule Report

      Verslae > DOE > DOE Task Schedule Druk <Ctrl> <F> om woorde te soek in hierdie artikel DOE TASK SCHEDULE REPORT Hierdie verslag kan gegenereer word om ‘n Taak Skedule Verslag te besigtig of uit te voer na ‘n Excel Sigblad (‘Spreadsheet’). Gebruik ...
    • DOE Subject Performance Reports

      DOE SUBJECT PERFORMANCE REPORTS Hierdie verslag kan gegenereer word om ‘n Vak Prestasie Verslag te besigtig of uit te voer na ‘n Excel Sigblad (‘Spreadsheet’). Gebruik hierdie verslag vir rapportering aan die DOE. GENEREER ‘N ‘SUBJECT PERFORMANCE ...
    • DOE PROMOSIE STATISTIEK VERSLAG

      DOE PROMOSIE STATISTIEK VERSLAG Hierdie verslag kan gegenereer word om ‘n Promosie Statistieke Verslag te besigtig of uit te voer na ‘n Excel Sigblad (‘Spreadsheet’). Gebruik hierdie verslag vir rapportering aan die DOE. GENEREER ‘N ‘PROMOTION ...