Hoe om My Begroting te besigtig
- Hier sal alle begrotings vir die gebruiker wat tans aangeteken is, verskyn.
- Onder die "begrotingshoof" sal die stelsel gebruiker se naam verskyn.
- Onder die "jaar" opskrif, kan die gebruiker die jaar kies van die begroting wat hy/sy wil besigtig.
- Die volgende inligting sal uiteengesit word:
- Begrotings Tipe
- Begrotings Kategorie
- Rekening Kode
- Rekening Naam
- Totale Begroting
- Totaal Werklik
- Verskil (word bereken deur die "totaal werklik" van die "totale begroting" af te trek)
- Die bedrae wat in groen verskyn dui aan dat die werklike totaal nog in die begroting's totaal val.
- Die bedrae wat in rooi verskyn dui aan dat die werklike totaal die begroting's totaal oorskry het.
Dit is moontlik om die betrokke inligting na excel uit te voer deur op die Excel knoppie wat links bo op die bladsy verskyn, te druk. Daar is ook 'n soek tabel wat verskyn regs bo op die bladsy waar jy dan of rekening naam of die rekening kode kan intik.
Die gebruiker sal slegs die rekeninge kan besigtig waarvan hy/sy die begrotings hoof is.
© Copyright d6 group (Pty) Ltd
Related Articles
Hoe om 'n inkomstestaat te genereer
Verslae > Finansies > Transaksies > Inkomstestaat Druk <Ctrl> <F> om woorde te soek in hierdie artikel Hoe om 'n inkomstestaat te skep Kies volgens watter struktuur daar gerapporteer moet word, Begrotingskategorieë of Inkomstes & Uitgawes Indien jy ...
Hoe om bate kategorieë te besigtig
Hoe om bate kategorieë te besigtig Kliek op die pyltjie om 'n afdeling uit te brei © Copyright d6 group (Pty) Ltd
Hoe om die Begroting Per Kategorie verslag te druk
Hoe om 'n opsommende begroting wat vergelyk met 'n ander gekose jaar se begroting te druk Kies die Begrotingsjaar ("Vir begroting") deur op die pyltjie te kliek Kies 'Opsomming' in die opsie 'Wys' deur op die afrolpyltjie te kliek Kies die vorige ...
Hoe om die jaarlikse begroting op te stel
Hoe om 'n nuwe begroting te skep Skep 'n leë begroting vir die volgende jaar deur op die "voegby" knoppie te druk Kies die jaar deur te kliek op die af pyltjie Tik 'n beskrywing in beide die Afrikaanse en Engelse beskikbare velde Kliek dan op die ...
Hoe om die debiet order indienings-status te besigtig
Finansies > Debiteure > DO Status Druk <Ctrl> <F> om woorde te soek in hierdie artikel Besigtig Debiet Order Indiening Status Kies die maand waarvoor die debietorder ingedien was. Indien daar meer as een aksie datum is vir die maand, kies die ...