NAASBESTAANDES

NAASBESTAANDES



Vir elke leerder is daar slegs een naasbestaande wat geskep word onder die Leerder Inligting.

WYSIG ‘N NAASBESTAANDE

  • Soek na 'n naasbestaande deur te kliek op die kieslys. Daar is drie opsies naamlik "Familiekode", "Familie" en "Naasbestaande".
  • U kan nou die spesifieke inligting in die blok insit. 
  • Kliek op die "Soek" knoppie.
  • Of U kan enige inligting wat verwant is aan die Naastbestaande intik in die soek blokkie.
  • Die naam van die naasbestaande sal op die skerm vertoon word.
  • Kliek op die sirkel links van naasbestaande om hom te kies en kliek dan op die "Redigeer" knoppie.
  • Jy kan nou die data redigeer.
  • Jy kan veranderinge aanbring aan die naasbestaandes Verwantskap inligting deur die kieslys te selekteer en dan gebruik te maak van die 3 opsies wat vertoon.
  • Wanneer u klaar geredigeer het, moet u op die groen "Stoor" knoppie druk, sodat u werk gestoor kan word.

VERWYDER ‘N NAASBESTAANDE

  • Die leerders moet eers ontkloppel word van die naasbestaandes om die naasbestaandes te verwyder. Om dit te doen, wysig die leerder inligting.
  • Om 'n naasbestaande te verwyder, kliek in die  leë sirkel links van  langs die naasbestaande se naam en klik op die "Verwyder" knoppie of kliek op die blou asblik ikoon in langs die naasbestaande.
  • As daar enige leerders gekoppel is aan die naasbestaandes, sal die volgende boodskap verskyn: "Hierdie naasbestaande kan nie verwyder word nie want daar is kinders aan hom/haar gekoppel. Gaan voort".
  • Indien geen leerders gekoppel is aan die naasbestaandes nie:
  • Kliek op die "Ja" knoppie om die naasbestaande te verwyder.
© Copyright d6 group (Pty) Ltd.

    • Related Articles

    • RUGSTEUN

      My Skool > Algemeen > Rugsteun Druk <Ctrl> <F> om woorde te soek in hierdie artikel Hierdie handleiding is slegs vir inligtingsdoeleindes. Dit verduidelik die “backups” (rugsteun) wat die sisteem maak om u data te beskerm. Die stelsel maak outomaties ...
    • WATERMERKE

      My Skool > Algemeen > Watermerke Druk <Ctrl> <F> om woorde te soek in hierdie artikel  VOEG WATERMERKE BY Indien u ‘n agtergrond wil byvoeg, kliek op die "Voeg Agtergrond By" knoppie. Kies die brieftipe deur op die kieslys te kliek. Kies die ...
    • NOODNOMMERS

      Noodnommers is die telefoonnommers, adresse en ander kontakbesonderhede van die naaste polisie stasie, ambulans, brandweer, dokter of hospitaal. Nooddiens besonderhede moet opgestel word op die stelsel. Kies die toepaslike diens van die kieslys af en ...
    • KWARTALE

      My Skool > Algemeen > Kwartale Druk <Ctrl> <F> om woorde te soek in hierdie artikel Opstelling van kwartale is van kardinale belang omdat die stelsel juis kwartaal gedrewe is. Modules soos die Kurrikulum vereis hierdie inligting as boustene vir ...
    • DOKTERS

      Leerders en Personeel wat reeds aan bestaande dokters gekoppel is se besonderhede sal opgedateer word indien u die dokter se besonderhede opdateer. SKEP DOKTER INLIGTING Indien u ‘n nuwe dokter wil laai, kliek op die "Laai 'n huisdokter" knoppie. ...