Noodnommers is die telefoonnommers, adresse en ander kontakbesonderhede van die naaste polisie stasie, ambulans, brandweer, dokter of hospitaal. Nooddiens besonderhede moet opgestel word op die stelsel.
Kies die toepaslike diens van die kieslys af en kliek op voeg by om die inligting in te lees.
BESIGTIG NOODNOMMERS
Stap 1: Kies die nooddiens deur op die kieslys te kliek op of Polisie, Ambulans, Brandweer, Dokter of Hospitaal.
Stap 2: Om die besonderhede te sien van die nooddiens, kliek op "Wys Kaart" of "Wys Adres" .
© Copyright d6 group (Pty) Ltd.
Related Articles
Noodnommers
Noodnommers is die telefoonnommers, adresse en ander kontakbesonderhede van die naaste polisiestasie, ambulans, brandweer, dokter of hospitaal. Nooddiens besonderhede moet vooraf opgestel word op die stelsel. Hoe om die noodnommer se besonderhede te ...
RUGSTEUN
My Skool > Algemeen > Rugsteun Druk <Ctrl> <F> om woorde te soek in hierdie artikel Hierdie handleiding is slegs vir inligtingsdoeleindes. Dit verduidelik die “backups” (rugsteun) wat die sisteem maak om u data te beskerm. Die stelsel maak outomaties ...
SKOOLSPANNE
NAVIGASIE PAD My Skool > Sport > Sportspanne > Skoolspanne SKEP EN WYSIG SKOOLSPANNE Kliek op "Sportspanne". Kliek op "Voeg span by". Sleutel die Spannaam in Afrikaans in. Sleutel die Spannaam in Engels in. Kies die kleur. Kliek op "Stoor". ...
NAASBESTAANDES
Vir elke leerder is daar slegs een naasbestaande wat geskep word onder die Leerder Inligting. WYSIG ‘N NAASBESTAANDE Soek na 'n naasbestaande deur te kliek op die kieslys. Daar is drie opsies naamlik "Familiekode", "Familie" en "Naasbestaande". U kan ...
Kwartale
KWARTALE Opstelling van kwartale is van kardinale belang omdat die stelsel juis kwartaal gedrewe is. Modules soos die Kurrikulum vereis hierdie inligting as boustene vir latere gebruik. In publieke skole, word tipies 4 kwartale per jaar opgestel. ...