Onderwyser Roosters

Onderwyser Roosters

My Skool > Personeel > Onderwyser Roosters

Tik <Ctrl> <F> om woorde in die artikel te soek.
Indien jy gebruik maak van die Rooster module om jou rooster te bou en jy het die voltooide rooster opgelaai in d6+ , sal jy in staat wees om die individule onderwyser roosters te druk of besigtig.

Onderwyser roosters: 

Kies die jaar en termyn van die opgelaaide rooster wat moet wys.
Kliek die relevante klaskamer wat moet vertoon.

Let wel: Die Excel uitvoer funksie sal slegs 'n lys van klaskamers uitvoer. Nie die roosters vir die klaskamer nie.

© Copyright d6 group (Pty) Ltd.

    • Related Articles

    • Personeel

      Personeelbestuur Oorsig Die Personeelbestuur-module dien as die sentrale databasis vir alle skoolpersoneel. Dit is noodsaaklik dat elke personeellid se besonderhede op die stelsel gelaai word, ongeag of hulle deur die Departement van Onderwys ...
    • Personeel Vakke

      Koppel Personeelvakke Oorsig Die koppeling van vakke aan personeellede is 'n kritiese stap in die opstel van die skool se akademiese struktuur. Hierdie proses identifiseer watter onderwysers gekwalifiseer en beskikbaar is om spesifieke vakke aan te ...
    • Registerklas roosters

      Registerklas Roosters Oorsig Die Registerklas Roosters module bied 'n leerder-gesentreerde aansig van die skool se akademiese skedule. Nadat 'n rooster finaal goedgekeur en na die d6+ stelsel opgelaai is, kan administrateurs en opvoeders hierdie ...
    • Leerder Roosters

      My Skool > Leerders > Roosters Druk <Ctrl> <F> om woorde te soek in hierdie artikel Indien jy gebruik maak van die Rooster module om jou rooster te bou , en jy 'n voltooide rooster opgelaai het in d6+, sal jy individuele leerder roosters kan druk en ...
    • Personeel Registers

      Bywoningsregisters word gebruik om bywonings per hand aan te teken. Daar is ‘n ander verslag om vorige bywonings te toon, naamlik Personeel Teenwoordighede Hoe om personeel bywoningsregisters te skep Kies om die register vir ‘n spesifieke tydperk te ...