OUDSTE / ENIGSTE

OUDSTE / ENIGSTE


OUDSTE / ENIGSTE

Hierdie verslag kan gegenereer word om die opsommende totaal van oudste/enigste leerders in ‘n registerklas te vertoon. Hierdie verslag kan genereer om gedetaileerde leerder inligting of  opsommende getalle te vertoon.

GENEREER ‘N OUDSTE/ENIGSTE LYS

  • Kies om te vertoon tussen Oudste/enigste of Jongste/enigste.
  • Kies om 'n Opsomming of Detail te vertoon.
  • Kies die registerklas/se aan die linkerkant en kliek op die regs pyltjies om hul te allokeer.
  • Kliek op Besigtig  om die verslag te toon. Die verslag sal gegenereer word as 'n .PDF dokument. 

© Copyright d6 group (Pty) Ltd

    • Related Articles

    • Leerders

      My Skool > Leerders > Leerders Druk <Ctrl> <F> om woorde te soek in hierdie artikel Die Leerders funksie is die middelpunt van die invordering van die skool se administratiewe data. Hierin kan alle demografiese inligting, kontak inligting en rekening ...
    • Doen en Late

      My Skool > Leerders > Doen en Late Druk <Ctrl> <F> om woorde te soek in hierdie artikel Leerder doen-en-late fasiliteer die hantering van laat-kommers, leerders wat vroeg verlaat en leerders wat sekere tye van die dag mis. Dit dien as ‘n skakel ...
    • Leerders Per Heffings Item

      Hoe om die leerders per heffingsitem verslag te skep Kies die heffingsitems wat jy wil besigtig en kliek op die pyltjies wat na regs wys om op hul te rapporteer. Kliek op "besigtig" knoppie om die verslag te toon. Die verslag sal geskep word as 'n ...
    • LEERDER GETALLE

      Dit is raadsaam om te verseker dat die toelatings, herregistrasies en promoverings proses afgehandel is voordat die verslag (herregistrasies / promoverings) genereer om leerder getalle te vertoon vir die volgende admin jaar. Dit sal verseker dat die ...
    • Bate Verslae

      Hoe om die ingevoerde bates verslag te genereer Kies hoe jy die verslag wil genereer. Dit kan gedoen word deur op die af-pyltjie te kliek by "Groepeer Volgens" Kies om te filtreer volgens die eienaar deur op die af-pyltjie by "Filtreer Volgens ...