Outomatiese Akademiese Toekennings

Outomatiese Akademiese Toekennings

My Skool > Prestasies > Outomatiese Akademiese Toekennings 

Tik <Ctrl> <F> om woorde in die artikel te soek

Akademiese prestasies kan outomaties geallokeer word aan leerders na aanleiding van Akademiese Kriteria soos voorheen opgestel. Leerder punte sal die prestasies bepaal wat ontvang word.

Outomatiese Toekenning Prestasies

  • Kies die datum wat toegewys moet word aan die prestasie. Hierdie datum kan per prestasie gedruk word op die sertifikaat.
  • Kies prestasies per Kategorie en Aktiwiteit.
  • Kliek "Allokeer".
BELANGRIK:  Pdf weergawes van die huidige Prestasie opstelling word gegenereer. Indien veranderinge hierna aan prestasies gemaak word, moet die stappe hierbo gevolg word alvorens 'n nuwe pdf gegenereer word.

© Copyright d6 group (Pty) Ltd

    • Related Articles

    • Prestasies

      My Skool >  Prestasies > Prestasies Tik <Ctrl> <F> om woorde in die artikel te soek.                              Prestasies is die items waarvoor leerders erkennings/toekennings ontvang. Hierdie word gegroepeer onder Skool Aktiwiteite soos Akademie, ...
    • Per Hand Toekennings

      My Skool > Prestasies >  Per Hand Toekennings Tik <Ctrl> <F> om woorde in die artikel te soek Nie-akademiese prestasies moet individueel 'per hand' gekoppel word. Per hand Toekenning van Prestasies Kies die Jaar van prestasie, Sertifikaat datum, ...
    • Akademiese Kriteria

      My Skool > Prestasies > Akademiese Kriteria Tik <Ctrl> <F> om spesifieke woorde in die artikel te soek.. Hierdie funksie word gebruik om sertifikaatreëls op te stel volgens u eie kriteria. Spesifieke formules word opgestel om die resultate te ...
    • Akademiese Kriteria Optionele Resultaat

      My Skool  >  Prestasies >  Akademiese Kriteria Tik <Ctrl> <F> om woorde in die artikel te soek. Opsionele Resultaat tab   Die funksie vertoon die addisionele inligting soos persentasie en posisie in die graad van die leerder. Bv. wanneer jy ...
    • Akademiese Kriteria: Kriteria Opstelling

      My Skool > Prestasies > Akademiese Kriteria Tik <Ctrl> <F> om vir spesifieke woorde in die artikel te soek. Kriteria tab: Dit is krities  om die volgorde hieronder te volg wanneer 'n kriteria reël opgestel word.  Funksies Veranderlikes Wysigers ...