PERSONEEL AFWESIGHEDE

PERSONEEL AFWESIGHEDE


SKEP ‘N VERSLAG VIR KATEGORIEE

  • Kies "Afwesighede vir" deur te kliek op die af pyltjie. Kliek op Kategorieë.
  • Kies "Vir personeel wat betaal word deur". U kan kies tussen Departement van Onderwys, Beheerliggaam of Ander.
  • In die d6+ stelsel kan personeel afwesighede/verlof gelaai word vir enige datum en kan vertoon word per kwartaal of vir die hele jaar.
  • Wanneer afwesighede en teenwoordighede uitgedruk word, word personeel kwartale gebruik vir 'n totaal.
  • U kan meer as een opsie kies by die verlangde kategorieë in die linkerkantste kolom, en skuif na die regterkantste kolom deur te kliek op die regs pyltjie.
  • Kliek op die geel "Besigtig" knoppie.
  • Die verslag sal gegenereer word as 'n (.PDF) dokument wat vertoon word.
  • U kan nou hierdie verslag druk.

SKEP ‘N VERSLAG VIR PERSONEEL

  • Kies "Afwesighede vir" deur te kies tussen Personeel (Huidig) of Personeel (Verlaat).
  • Kies "Vir personeel wat betaal word deur". U kan kies tussen enige instansie, Departement van Onderwys en Beheerliggaam.
  • U kan meer as een personeellid kies deur op die name in die linkerkantste kolom te kliek en te skuif na die regterkantste kolom deur te kliek op die regs pyltjie.
  • Kliek op die geel "Besigtig" knoppie.
  • Volg dieselfde prosedure soos bo om u verslag uit te druk.

© Copyright d6 group (Pty) Ltd

    • Related Articles

    • Personeel Afwesighede

      Hierdie funksie laat die gebruiker to om afwesighede in te lees vir Personeel en om afwesighede wat reeds ingelees te besigtig. Die eerste skerm vertoon die afwesighede wat reeds vir die gekose kwartaal ingelees is. Hoe om afwesighede in te lees vir ...
    • PERSONEEL TEENWOORDIGHEDE

      Hierdie verslae toon vorige personeelteenwoordighede aan. Daar is ‘n ander funksie om personeel bywoningsregisters te skep sodat personeelbywoning per hand aangeteken kan word. Vir daardie funksie gaan na die handleiding vir Personeelregisters. ...
    • Leerder Afwesighede

      Afwesighede van leerders word vir verskillende redes ingelees: Bywonings statestieke vir die Departement van Onderwys Om aan te dui hoeveel dae 'n leerder afwesig was op verskeie verslae Aansporings toekennings vir klasse waar die leerders 100% ...
    • Personeel

      My Skool > Personeel > Personeel Druk <Ctrl> <F> om woorde te soek in hierdie artikel Elke personeellid se besonderhede moet op die stelsel ingelees word. Dit sluit in inligting vir alle personeel ongeag of hulle deur die Departement van Onderwys of ...
    • LEERDER AFWESIGHEDE

      Afwesighede van leerders word vir verskeie doeleindes aangewend: Bywoning statistieke van leerders aan die Departement Aantoon van die aantal dae afwesig op rapporte Aansporings vir klasse wat bv. 100% teenwoordig is vir ‘n week Sertifikate vir ...