Personeel Registers

Personeel Registers


Bywoningsregisters word gebruik om bywonings per hand aan te teken. Daar is ‘n ander verslag om vorige bywonings te toon, naamlik Personeel Teenwoordighede

Hoe om personeel bywoningsregisters te skep

  • Kies om die register vir ‘n spesifieke tydperk te druk of nie
  • Indien u dit wel kies, kies die Maandag waarop die tydperk begin
  • Kies die personeel wat deur ‘n spesifieke institusie betaal word
  • Kies die kategorieë aan die linkerkant en kliek op die pyltjies wat na regs wys om dit te allokeer
  • Kliek op die "besigtig" knoppie om die verslag te toon. Die verslag sal geskep word as 'n .PDF dokument. Jy sal Adobe Acrobat Reader nodig hê om hierdie dokument te kan besigtig

© Copyright d6 group (Pty) Ltd






    • Related Articles

    • Personeel

      My Skool > Personeel > Personeel Druk <Ctrl> <F> om woorde te soek in hierdie artikel Elke personeellid se besonderhede moet op die stelsel ingelees word. Dit sluit in inligting vir alle personeel ongeag of hulle deur die Departement van Onderwys of ...
    • Personeel Registrasievorms

      Hoe om personeel registrasievorms te skep Kies of jy die Kategorie lys wil druk. Kliek op die "besigtig" knoppie om die verslag te toon. Die verslag sal geskep word as 'n .PDF dokument. Jy sal Adobe Acrobat Reader nodig hê om hierdie dokument te kan ...
    • Personeel Verlofaansoek

      Hoe om personeel verlofaansoekvorms te skep Kliek op die "besigtig" knoppie om die verslag te toon. Die verslag sal geskep word as 'n .PDF dokument. Jy sal Adobe Acrobat Reader nodig hê om hierdie dokument te kan besigtig © Copyright d6 group (Pty) ...
    • PERSONEEL TEENWOORDIGHEDE

      Hierdie verslae toon vorige personeelteenwoordighede aan. Daar is ‘n ander funksie om personeel bywoningsregisters te skep sodat personeelbywoning per hand aangeteken kan word. Vir daardie funksie gaan na die handleiding vir Personeelregisters. ...
    • Personeel Verlofverklaring

      Hoe om personeelverklaringsvorms te skep Op die skerm wat dan vertoon word, kliek op die "besigtig" knoppie om die verslag te toon. Die verslag sal geskep word as 'n .PDF dokument. Jy sal Adobe Acrobat Reader nodig hê om hierdie dokument te kan ...