Personeel Vakke

Personeel Vakke



Hierdie artikel sal jou help om vakke te koppel aan die relevante onderwysers wat dit aanbied.

Ken vakke toe aan onderwysers

  1. Kies die Personeellid.
  2. Kies die jaar.
  3. Kies die toepaslike vakke vir die spesifieke personeellid deur op die vakke te kliek in die linkerkantste kolom en hulle oor te dra na die regterkantste kolom.
  4. Kliek op die stoor knoppie.

Voeg vakervaring by

  1. Kliek op die Vakervarin tab.
  2. Kies die onderwyser se naam bo aan die bladsy.
  3. Kliek op die Voeg inskrywings by knoppie.
  4. Kies die graad en vak 
  5. Sleutel die aantal jare opleiding en jare ondervinding in.
  6. Kliek op die stoor knoppie.

Vrae wat gereeld gevra word:

Hoekom wys die personeellid se naam nie waar die vakke gekoppel moet word nie?

Die personeellid se profiel en gebruikersregte moet geskep wees op die die stelsel. 

© Copyright d6 group (Pty) Ltd



    • Related Articles

    • Vakke

      My Skool > Personeel > Vakke  Druk <Ctrl> <F> om woorde te soek in hierdie artikel Koppel personeel aan vakke Kies die personeellid der op die kieslys te kliek. Kliek op die Vakke aangebied tab. Kies die jaar deur op die kieslys te kliek. Kies die ...
    • VAKKE

      My Skool > Kurrikulum > Vakke Druk <Ctrl> <F> om woorde te soek in hierdie artikel Al die CAPS kurrikulum vakke is reeds gelaai in die stelsel. Indien u skool 'n openbare skool is in Suid-Afrika, sal die vakke reeds beskikbaar wees op die stelsel. ...
    • Personeel

      My Skool > Personeel > Personeel Druk <Ctrl> <F> om woorde te soek in hierdie artikel Elke personeellid se besonderhede moet op die stelsel ingelees word. Dit sluit in inligting vir alle personeel ongeag of hulle deur die Departement van Onderwys of ...
    • Personeel Registers

      Bywoningsregisters word gebruik om bywonings per hand aan te teken. Daar is ‘n ander verslag om vorige bywonings te toon, naamlik Personeel Teenwoordighede Hoe om personeel bywoningsregisters te skep Kies om die register vir ‘n spesifieke tydperk te ...
    • Personeel Registrasievorms

      Hoe om personeel registrasievorms te skep Kies of jy die Kategorie lys wil druk. Kliek op die "besigtig" knoppie om die verslag te toon. Die verslag sal geskep word as 'n .PDF dokument. Jy sal Adobe Acrobat Reader nodig hê om hierdie dokument te kan ...