Prestasie Analise

Prestasie Analise



Die Prestasie Analise verslag is geskep om die punte per vak en op skaal vlak te wys. Die verslag kan gegenereer word vir die Promosiepunt, Meriete punt, Jaarpunt of enige ander addisionele punte tipe wat deur die skool geskep is.

Let wel: Indien geen data beskikbaar is vir 'n graad nie beteken dit dat die Tempaat formules nog nie opgestel is nie. Doen hierdie opstelling by My Skool > Kurrikulum > Templaat formules of Vak-spesifieke formules.

Skole wat inligting moet invoer na die Departement van Onderwys, moet Vak-spesifieke formules opstel om aan DOE se vereistes te voldoen.
Dit beteken punte moet ingelees word op d6+ stelsel op ten minste die Oranje vlak (taak vlak) deur die jaar.

Hoe om 'n prestasie analise verslag te trek

  1. Kies die jaar,
  2. kies die punttipe.
  3. Kies die graad en die toepaslike vakke (plaas die vakke na die regterblok)
  4. Kliek op Genereer.

© Copyright d6 group (Pty) Ltd.

    • Related Articles

    • Prestasie Sertifikate

      Verslae > Leerders > Prestasie sertifikate Druk <Ctrl> <F> om woorde te soek in hierdie artikel Hierdie funksie sal die geallokeerde sertifikate druk na gelang van die gekoppelde sertifikaat template. Druk Sertifikate Kies die jaar, sertifikaat, ...
    • Prestasie Oorsig

      Prestasie Oorsig Tik <Ctrl> <F> om woorde in die artikel te soek Die Prestasie module laat skole toe om sekere akademiese kriteria en formules op te stel om te betaal watter leerders spesifieke akademiese sertifikate en ander toekennings moet ...
    • Leerders

      My Skool > Leerders > Leerders Druk <Ctrl> <F> om woorde te soek in hierdie artikel Die Leerders funksie is die middelpunt van die invordering van die skool se administratiewe data. Hierin kan alle demografiese inligting, kontak inligting en rekening ...
    • Leerders Per Heffings Item

      Hoe om die leerders per heffingsitem verslag te skep Kies die heffingsitems wat jy wil besigtig en kliek op die pyltjies wat na regs wys om op hul te rapporteer. Kliek op "besigtig" knoppie om die verslag te toon. Die verslag sal geskep word as 'n ...
    • Druk Sertifikate

      My Skool > Prestasies > Druk Sertifikate en    Verslae > Leerders > Prestasie Sertifikate Tik <Ctrl> <F> om woorde in die artikel te soek Hierdie funksie laat die gebruiker toe om alle gekoppelde sertifikate uit te druk volgens die sertifikaat ...