Prestasie Sertifikate

Prestasie Sertifikate

Verslae > Leerders > Prestasie sertifikate

Druk <Ctrl> <F> om woorde te soek in hierdie artikel

Hierdie funksie sal die geallokeerde sertifikate druk na gelang van die gekoppelde sertifikaat template.

Druk Sertifikate

Kies die jaar, sertifikaat, datum en taal van die sertifikate wat gedruk moet word.
Kies die sertifikaat templaat wat jy wil druk. Al die sertifikate wat aan hierdie templaat gekoppel is sal druk.
Kliek op " Genereer sertifikate" om 'n voorskou te sien.

© Copyright d6 group (Pty) Ltd.

    • Related Articles

    • Druk Sertifikate

      My Skool > Prestasies > Druk Sertifikate en    Verslae > Leerders > Prestasie Sertifikate Tik <Ctrl> <F> om woorde in die artikel te soek Hierdie funksie laat die gebruiker toe om alle gekoppelde sertifikate uit te druk volgens die sertifikaat ...
    • Prestasie Oorsig

      Prestasie Oorsig Tik <Ctrl> <F> om woorde in die artikel te soek Die Prestasie module laat skole toe om sekere akademiese kriteria en formules op te stel om te betaal watter leerders spesifieke akademiese sertifikate en ander toekennings moet ...
    • Geallokeerde prestasies

      Verslae > Leerders > Geallokeerde Prestasies  Druk <Ctrl> <F> om woorde te soek in hierdie artikel Geallokeerde Prestasies Gebruik hierdie funksie om die geallokeerde prestasies te druk per leerder. Hierdie verslag kan gebruik word by die ...
    • Prestasie Analise

      Oorsig Die Prestasie-analise verslag bied 'n tegniese uiteensetting van leerderprestasie oor vakspesifieke skale. Dit word hoofsaaklik gebruik om graadprestasie te evalueer deur middel van visuele grafieke en skaalopsommings vir verskeie punttipes, ...
    • Leerders

      Oorsig Die Leerders-module is die sentrale administratiewe middelpunt van die d6-skoolbestuursoplossing. Dit fasiliteer die vaslegging en bestuur van leerder-demografie, mediese data, ouer/voog-kontakinligting en finansiële faktureringstrukture. ...