Verslae > Finansies > Transaksies > Proefbalans
Druk <Ctrl> <F> om woorde te soek in hierdie artikel
‘n Proefbalans vertoon ‘n lys van grootboekrekeninge met die die totale bedrae van alle transaksies wat op elke grootboekrekening gepos is. Elkeen van hierdie grootboekrekeninge bevat die detail transaksies wat die bedrae verteenwoordig. ‘n Proefbalans moet altyd balanseer na R0.
In die stelsel is daar ‘n paar addisionele opsies op die proefbalans beskikbaar wat nie in ander rekeningkundige stelsels gevind sal word nie. Hierdie handleiding sal jou help om hierdie opsies beter te verstaan.
Hoe om 'n proefbalans te skep
- Kies of die proefbalans moet hardloop tot 'n spesifieke datum of oor 'n periode
- Kies die kolomme om te vertoon
- Kies of die profiel kontrole rekeninge gekonsolideer moet word
- Kies die rekening waaronder die projekte ingesluit moet word
- Kies of die projekte gekonsolideer moet word
- Kies of rekeninge of projekte met 'n 0 saldo getoon moet word
- Kies of die Balansstaat- en Inkomstestaatrekeninge apart getoon moet word
- Kliek op die "besigtig" knoppie om die verslag te toon. Die verslag sal geskep word as 'n .PDF dokument. Jy sal Adobe Acrobat Reader nodig hê om hierdie dokument te kan besigtig
© Copyright d6 group (Pty) Ltd