Projek Detail

Projek Detail

Verslae > Finansies > Transaksies > Projek Detail


Druk <Ctrl> <F> om woorde te soek in hierdie artikel

Hoe om 'n projek detail verslag te skep

  • Kies of alle transaksies getoon moet word of slegs vir 'n periode
  • Kies of die projek detail per transaksie, registerklas of gekoppelde leerders/ander kontakte/ ander debiteure moet wees
  • Indien jy registerklas gekies het, sal jou lys van projekte verander na 'n lys van registerklasse
  • Indien jy gekoppelde leerders/ander kontakte/ander debiteure gekies het, sal jou lys van projekte verander na 'n lys van leerders/ander kontakte/ander debiteure wat gekoppel is aan 'n projek
  • Kies die projek aan die linkerkant en skuif oor na regs
  • Kliek op die "besigtig" knoppie om die verslag te toon. Die verslag sal geskep word as 'n .PDF dokument. U sal Adobe Acrobat Reader nodig hê om hierdie dokument te kan besigtig

© Copyright d6 group (Pty) Ltd
    • Related Articles

    • Grootboek Detail

      Verslae > Finansies > Transaksies > Grootboek Detail Druk <Ctrl> <F> om woorde te soek in hierdie artikel Hoe om 'n grootboek detail verslag te skep Kies die periode waar binne die verslag moet hardloop Kies of rekeninge gesorteer moet word volgens ...
    • Goedkeur Van Transaksies

      Hierdie funksie fasiliteer die goedkeuring of verwerping van fakture en krediet notas wat ingesleutel is. Transaksies kan per faktuur of per faktuur lyn (Item) goedgekeur word. Dit beteken enige Faktuur kan gedeeltelik goedgekeur word. Die huidige ...
    • Inkomstestaat

      Verslae > Finansies > Transaksies > Inkomstestaat Druk <Ctrl> <F> om woorde te soek in hierdie artikel Hoe om 'n inkomstestaat te skep Kies volgens watter struktuur daar gerapporteer moet word, Begrotingskategorieë of Inkomstes & Uitgawes Indien jy ...
    • Proefbalans

      Verslae > Finansies > Transaksies > Proefbalans Druk <Ctrl> <F> om woorde te soek in hierdie artikel ‘n Proefbalans vertoon ‘n lys van grootboekrekeninge met die die totale bedrae van alle transaksies wat op elke grootboekrekening gepos is.  Elkeen ...
    • Kasboek Verslag

      Verslae > Finansies > Transaksies > Kasboek Verslag Druk <Ctrl> <F> om woorde te soek in hierdie artikel Hoe om 'n kasboek verslag te skep Kies die periode waar binne die verslag moet hardloop Kies die formaat van die verslag deur op die af-pyltjie ...