PROMOVERINGS

PROMOVERINGS



Promoverings laat u toe om elke leerder na die volgende graad te bevorder.
Indien u nog nie die herregistrasie voltooi het nie sal die stelsel u outomaties terugneem na daardie funksie.
Wanneer u promoverings doen moet u verkieslik by die hoogste graad begin.
Indien u nie die hele graad se herregistrasies, promoverings en toelatings voltooi het nie, sal u egter nie die klasindelings kan doen nie.

Hierdie metode van die promovering van leerders is slegs beskikbaar vir grade waar die "Geen Berekening“ metode gekies is by My Skool > Kurrikulum >Resultaat riglyne. As u nie in staat is om hierdie funksie (‘read only’) vir spesifieke grade te gebruik nie - is hierdie grade  opgestel om die '2012 DOE NPPPPR riglyn' te gebruik en die resultate sal outomaties bereken.

PROMOVEER LEERDERS

  • Voorvereiste voordat hierdie stap voltooi kan word:
  • ’n Aanduiding moet gemaak word van alle leerders wat bevorder word of nie.
  • Om 'n aanduiding te kry van watter leerders gepromoveer moet word, kan u 'n top presteerders verslag genereer vir alle kwartale en vakke om persentasie punte te besigtig. Dit kan u help om te besluit watter leerders gepromoveer behoort te word en watter nie.
  • Nadat u 'n aanduiding het van watter leerders bevorder word en watter nie, kan u voortgaan om die leerders te promoveer.
  • Vir elke registerklas, kliek op die ogg ikoon links van die registerklas.
  • Aanvanklik sal alle leerders gemerk wees in rooi, en die  (“radio button”) sal gemerk wees in die ‘Gepromoveer’ kolom.
  • Indien ‘n leerder nie gepromoveer word nie, kliek op die  (“radio button”) onder die ‘Teruggehou’ kolom.
  • Wanneer u tevrede is, kliek op die "Gaan Voort" knoppie om voort te gaan.
  • U kan nou teruggaan na dieselfde klas waarvoor u die promoverings gedoen het.
  • Die leerders se name sal nou in groen gemerk wees. U kan nou voortgaan om dieselfde te doen vir alle registerklasse.
© Copyright d6 group (Pty) Ltd.

    • Related Articles

    • Kurrikulum Opmerkings

      My Skool > Kurrikulum > Opmerkings  Druk <Ctrl> <F> om woorde in die artikel te soek. Hierdie funksie laat jou toe om opmerkings te skep wat op die rapport kan wys aan die einde van die jaar of termyn. Opmerkings kan bygevoeg word om op die Rapport ...
    • KURRIKULUM DATA VERSLAG

      ‘n Kurrikulum Data Verslag kan gegenereer word om die leeruitkomstes/komponente en hul assesserings wat bestaande is in die Databasis, te vertoon. Hierdie verslag sal beide die voorafopgestelde sowel as die assesserings wat per hand geskep is, ...
    • Admin Jaar-Einde

      Die Admin-jaareindeproses (oorrol) moet voltooi word deur elke skool om die volgende jaar se rekords vir die leerders en personeel te skep in d6+. Verkieslik moet die proses eers begin word NADAT die finale punte ingelees is. Behalwe as jy gebruik ...
    • ASSESSERINGS

      My Skool > Kurrikulum > Assesserings  Tik <Ctrl> <F> om woorde in die artikel te soek. Al die KABV kurrikulum assesserings is vooraf opgestel op die stelsel. Indien u ‘n openbare skool is in Suid-Afrika, sal alle Vakke, Leeruitkomste/Take/Komponente ...
    • VAKKE

      My Skool > Kurrikulum > Vakke Druk <Ctrl> <F> om woorde te soek in hierdie artikel Al die CAPS kurrikulum vakke is reeds gelaai in die stelsel. Indien u skool 'n openbare skool is in Suid-Afrika, sal die vakke reeds beskikbaar wees op die stelsel. ...