Verslae > Leerders > Punte Statistieke
Druk <Ctrl> <F> om woorde te soek in hierdie artikel
Die punte statistieke verslag word geskep om die punte per vak, per graad en vir individuele assesseringstipes, bv SBA, PAT of Eksamen te vertoon.
Nota: In die geval waar LSEN en/of verskillende strome betrokke is, sal graadgemiddelde apart vertoon word.
Hoe om die punte statestieke verslag te genereer
Kies die jaar, die tipe punte (persnetasie of skaalpunt), kies of jy 'n opsomming of detail wil druk en kies die toepaslike termyn.
Let wel: Wanneer verskillende assesseringstipes aangedui is op stap 2 van die Leerprogram opstelling, sal hierdie vakke statestieke vertoon onder die individuele assesserings tipes op die verslag.
Let wel: Wanneer jy die detail opsie kies by "Vertoon" sal jy die opsies kies om die top 10 leerders en die vermiste punte aan te dui.
Skuif die graad oor na die regterkant.
Kliek op genereer verslag.
© Copyright d6 group (Pty) Ltd.