Retensie Skedule

Retensie Skedule


Verslae > DOE > Retensie Skedule

Druk <Ctrl> <F> om woorde te soek in hierdie artikel.

RETENSIE SKEDULE

Die Retensie Skedule is ‘n verslag wat gegenereer word om ‘n lys van die moontlike druipelinge te vertoon.

SKEP ‘N RETENSIE SKEDULE

  • Kies om die verslag met of sonder punte te druk.
  • Kies om die Persentasie, Skaal of Beide punttipes te druk. 
  • Kies om ‘n kolom vir ouderdom te druk deur die opsie Ja of nee te selekteer.
  • Kies die jaar waarvoor die verslag gedruk moet word.
  • Kies die detail van watter punte vir elke leerder gedruk moet word.
  • Kies of u die druipredes wil druk of nie.
  • Kies watter leerders se name op die skedule gedruk moet word.
  • Wanneer u die opsie ‘Kwartaalpunte’ gekies het sal ‘n ekstra gedeelte vertoon om die kwartale te kies.
  • Daar is die opsie om die leerdergemiddeldes per vak te druk deur in die blokkie te selekteer.
  • Selekteer die kwartale en kliek op die regs-pyltjie knoppie om die kwartale te allokeer of die links-pyltjie knoppie om dit te de-allokeer.
  • Kies die Graad/Grade en kliek op die regs-pyltjie knoppie om dit te allokeer of die links-pyltjie knoppie om dit te de-allokeer.
  • Wanneer u die ‘Kies leerders’ opsie geselekteer het moet u ‘n keuse maak van watter graad, leerder of register klas op die verslag gedruk moet word.
  • Kies die leerder/s en kliek op die regs-pyltjie knoppie om dit te allokeer of die links-pyltjie knoppie om dit te de-allokeer.
  • Kliek op die 'genereer verslag' knoppie om die verslag te besigtig.

 

VRAE WAT BAIE GEVRA WORD

  • Hoekom genereer my Retensie Skedule ‘n blanko bladsy?
  • Die Retensie Skedule genereer ‘n blanko bladsy aangesien die Promosie Formules nie opgestel is nie. Die Retensie Skedule is ontwerp om slegs die Promosiepunt Formules te gebruik.
  • Kliek by My Skool | Kurrikulum | Templaat Formules of Vak-Spesifieke Formules om die opstellings te doen.


© Copyright d6 group (Pty) Ltd.





    • Related Articles

    • ANA Registrasie Skedule

      Skep die ANA registrasie skedule Sleutel die area/ circuit in. Kies die verslag opskrifte met of sonder skool inligting. Kies die voetnota met of sonder skool inligting. Kies die huistaal inligting met of sonder data. Kies die huistaal met of sonder ...
    • ANA Punte Skedule

      Skep die ANA Punte Skedule Kies die jaar, termyn, kies of jy die verslag wil sien in .PDF of wil uitvoer, sleutel die area/ circuit in. Kies sonder skoolinligting vir die verslag opskrif en voetnota. Kies die huistaal, eerste addisionele taal en ...
    • DOE Puntestate

      Verslae > DOE > DOE Puntestate Druk <Ctrl> <F> om woorde te soek in hierdie artikel. DOE Puntestate Puntestate kan nou na Excel uitgevoer word sodat dit ooreenstem met die Departement van Onderwys se vereistes en om gebruikers in staat te stel om die ...
    • DOE Task Schedule Report

      Verslae > DOE > DOE Task Schedule Druk <Ctrl> <F> om woorde te soek in hierdie artikel DOE TASK SCHEDULE REPORT Hierdie verslag kan gegenereer word om ‘n Taak Skedule Verslag te besigtig of uit te voer na ‘n Excel Sigblad (‘Spreadsheet’). Gebruik ...
    • DOE Subject Performance Reports

      DOE SUBJECT PERFORMANCE REPORTS Hierdie verslag kan gegenereer word om ‘n Vak Prestasie Verslag te besigtig of uit te voer na ‘n Excel Sigblad (‘Spreadsheet’). Gebruik hierdie verslag vir rapportering aan die DOE. GENEREER ‘N ‘SUBJECT PERFORMANCE ...