RSS Strome

RSS Strome



RSS ( Rich Site Summary) gebruik 'n spesifieke URL wat na 'n web tuiste wys wat kort arikels wys (gebruikers wat gekoppel is op die publieke kanale sal hierdie strome kan ontvang.)

  1. 'n RSS Stroom is 'n funksie wat beskikbaar is in verskeie bestaande stelsels. Bv. jy kan registreer vir RSS strome op News24 of Supersport. Wanneer hierdie stelsels 'n RSS stroom uitvoer sal jy alles op een plek kry in plaas van om verskillende web tuistes oop te maak.
  1. Sommige skole vra hulle web tuiste ontwikkelaars om hulle web tuiste op te stel om RSS strome te stuur aan intekenaars. Bv. Wanneer skole boodskappe op hulle blog sit kan dit gestuur word aan hulle RSS strome intekenaars ook. d6 Connect gebruikers sal die RSS strome ontvang op die kanaal wat gekies word in die RSS strome opstelling 

    HOE OM 'N RSS STROOM BY TE VOEG:

  2.  Kliek op die " Voeg by" knoppie om 'n nuwe RSS stroom by te voeg.
  3. By stuur 'n blits kennisgewing: Wanneer jy "nee" kies sal die gebruiker die boodskap sien wanneer hy die app oopmaak.
  4. Wanneer jy "ja" kies sal die boodskap op "pop" wys op die skerm onmiddelik, selfs al is die d6 Connect app toegemaak.
  5. Kies "Kanale om die stroom na te stuur". Verskeie kanale is beskikbaar in die kieslys.

 © Copyright d6 group (Pty) Ltd.

    • Related Articles

    • Kommunikasie Groepe

      My Skool > Kommunikasie > Kommunikasie Kanale Druk <Ctrl> <F> om woorde te soek in hierdie artikel Kommunikasie Kanale is die skakels tussen Ouers/ Ander Kontakpersone en d6 Connect inhoud. Multi-platform en d6 Connect boodskappe kan gestuur word aan ...
    • RSS Feeds

      RSS Feeds (Rich Site Summary): Use a specific URL that points to a web page that’s got short articles (users linked to public channels will receive these feeds). An RSS feed is a feature that is available in many existing systems. For example, you ...
    • Kommunikasie Kategorieë

      Inleiding My Skool > Kommunikasie > Kommunikasie Kategorieë Druk <Ctrl> <F> om woorde te soek in hierdie artikel Kommunikasie kategorieë is geskep om inligting te kategoriseer wat gedeel word met kliënte/ gebruikers. Skep 'n Kommunikasie Kategorie Om ...
    • Multi-Platform Kommunikasie

      My Skool > Kommunikasie > Multi-Platform Kommunikasie Druk <Ctrl><F> to search for words in the article Hierdie funksie laat die gebruiker toe om kommunikasie te stuur deur verskillende mediums sonder duplikasie en onnodige kostes. Dit kan E-pos, SMS ...
    • Kalenders

      Kalenders kan hier bygevoeg, geredigeer en verwyder word. Kalenders wat geskep word by die skep van 'n kanaal waaraan die nuwe kalender gekoppel is, sal ook in hierdie tabel wys waarvandaan dit verder verander kan word. Stelsel kalenders kan ook ...